Released: 2012
Album: Rug Teen Rug
Capo: No
Intro
[D] [Dsus4] [D] [A]
[D] [Dsus4] [D] [A]
Verse 1
[G] [D]
Vat my terug na my Alldays dae,
[A] [D]
Waar ons lag en speel en niemand pla,
[G] [D]
En vat my terug waar dit moeilik was,
[A] [Asus4]
Net ek en jy.
[G] [D]
En vat my met die grondpad af,
[A] [D]
En kaalvoet deur die lange gras,
[G] [D]
En sonder geld of moeilikheid,
[A] [Asus4]
Net ek en jy,
[D] [G] [D] [A]
In 'n huisie saam.
Verse 2
[G] [D]
Vat my deur my donker dae,
[A] [D]
En sonder melk en brood bly skaars,
[G] [D]
En vat my terug waar net liefde was,
[A] [Asus4]
Net ek en jy,
[G] [D]
En vat my weer die grondpad af,
[A] [D]
Deur dik en dun het ons gestap,
[G] [D]
En sonder geld of moeilikheid
[A] [Asus4]
Net ek en jy,
[D] [G] [D]
In Alldays saam.
Chorus
[A] [G]
En Alldays sal ek nooit vergeet,
[D]
Waar my ma sê seun,
[Asus4] [A]
Ons het hard geleer,
[G]
En as ek terug sou gaan,
[D]
Sou ek weer verstaan,
[Asus4] [A]
Waaroor die liefde gaan,
[D] [G] [D] [A]
Wat net 'n ma verstaan.
Verse 3
[G] [D]
Los my maak my hartjie sag,
[A] [D]
En maak my laat ek dood verlang,
[G] [D]
En vat my terug toe dit rustig was,
[A] [Asus4]
Net ek en jy,
[G] [D]
Bring my weer waar ek jou kan kry,
[A] [D]
Ek het teruggekom as ek weg moes ry,
[G] [D]
Toe die sterre ons'n was,
[A] [Asus4]
Net ek en jy,
[D] [G] [D]
In Alldays saam.
Chorus
[A] [G]
En Alldays sal ek nooit vergeet,
[D]
Waar my ma sê seun,
[Asus4] [A]
Ons het hard geleer, (Ons hard geleer),
[G]
En as ek terug sou gaan,
[D]
Sou ek weer verstaan,
[Asus4] [A] [A]
Waaroor die liefde gaan.
Bridge
[Asus4] [D]
En deur die jare stap ons nog saam,
[G] [Asus4]
En vat 'n kans en gryp dit aan,
[Asus4] [D]
Baie ure ingesit,
[Asus4]
Vir ons,
[Asus4] [D]
En deur die jare staan ma nog daar,
[G] [A]
En kyk na ons en loop nog swaar,
[A] [D]
'n Duisend deure oop gemaak,
[Asus4]
Vir ons.
Interlude
[D] [G] [A]
Verse 4
[G] [D]
Vat my terug na my Alldays dae,
[A] [D]
Waar ons lag en speel en niemand pla,
[G] [D]
En vat my terug waar dit moeilik was,
[A]
Net ek en jy.
Chorus
[A] [G]
En Alldays sal ek nooit vergeet,
[D]
Waar my ma sê seun,
[Asus4] [A]
Ons het hard geleer, (Ons het hard geleer),
[G]
En as ek terug sou gaan,
[D]
Sou ek weer verstaan,
[Asus4] [A] [A]
Waaroor die liefde gaan, (Waaroor die liefde gaan).
Outro
[A] [G]
En Alldays sal ek nooit vergeet,
[D]
Waar my ma sê seun,
[Asus4] [A]
Ons het hard geleer, (Ons het hard geleer),
[G]
En as ek terug sou gaan,
[D]
Sou ek weer verstaan,
[Asus4] [A] [A]
Waaroor die liefde gaan, (Waaroor die liefde gaan),
[D] [G] [D] [A]
Wat net 'n ma verstaan.
[D]