BPM: 164
Single Released: 14 June 2024
Capo: No
Intro
[Em] [C] [G]
As ek opstaan alleen,
[Bm7] [G]
As ek opstaan alleen.
[Bm7] [G]
As ek opstaan alleen.
Chorus
[D] [Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Weer en weer.
Verse 1
[Em]
Wie is ek,
[C]
Sonder jou my vrou?
[G]
Net ‘n huis,
[D/F#]
Op sand gebou.
[Em]
En wie is ek,
[C]
Sonder jou my vrou?
[G]
Net ‘n huis,
[D/F#]
‘n leë gebou.
Pre-Chorus
[Em]
Maar ons jong belofte,
[C]
Was net ‘n droom,
[C]
Ons moes wakker word,
[G] [D/F#]
Maar ons jong belofte was net ‘n droom.
Chorus
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Weer en weer.
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Een laaste keer.
Interlude
[Em] [Em] [C]
Oooh ooh oooh,
[G] [D/F#]
Oooh ooh oooh,
Verse 2
[Em]
Onthou jy nog,
[C]
Ons eerste liedjie?
[G]
Onthou jy nog,
[D/F#]
Jou laaste briefie?
[Em]
Onthou jy nog,
[C] [G] [D/F#]
Hoe ons saam kon droom . . .?
Chorus
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Weer en weer.
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Weer en weer.
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Een laaste keer.
Bridge
[Em]
Ek het jou alles gegee,
[C]
Toe kry jy die seer,
[G]
Ek moes aanbeweeg,
[G] [D/F#]
Soos die see,
[Em]
Toe moes jy leer,
[C]
Hoe om my te vergeet,
[G]
My grootste vrees,
[G]
Vir jou om te leef,
[D/F#]
Met my in gees,
[Em] [C] [G]
Sonder vlees,(Hoe ons saam kon droom . . .),
[G] [D/F#]
Here, gee my een naaste keer.
Pre-Chorus
[Em]
Maar ons jong belofte,
[C]
Was net ‘n droom,
[C]
Ons moes wakker word,
[G] [D/F#]
Maar ons jong belofte was net ‘n droom.
Outro
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Weer en weer.
[Em]
As ek opstaan alleen,
[Em] [C]
In die hemel sonder jou,
[G]
My vrou, sal ek moet terugkom,
[D/F#]
Een laaste keer.
[Em]