Bly In Jou Baan Remix

Juanita du Plessis · C

Bly In Jou Baan Remix

Real Key

C

Rate
Real Key

C

ledutu
Posted by

ledutu

C
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
BPM: 130
Released: 26 June 2026
Album: Hierdie Oomblik
Capo: No
Intro
[C]
[C]
Bly in jou baan,
[C]
Ek se bly in jou baan,
[F]
Bly bly in jou ou ou baan.
Verse 1
[C]
Dis 'n snaakse storie,
[C]
Ek kan dit nie glo nie,
[F] [C]
Hoe vinnig 'n tong kan klap,
[C]
Nie blik of bloos nie,
[C]
Jy ken my nie eers nie,
[F]
Maar nou wil jy na my kom hap,
[C]
Gaan speel bietjie buite,
[C]
Was sommer jou ruite,
[F] [F]
Voor jy myne vuil kom maak.
Pre-Chorus
[G] [G]
En voor jy jou neusie te ver insteek,
[F] [F]
Is daar iets wat jy moet weet.
Chorus
[C]
Bly in jou baan,
[C]
Bly in jou baan,
[F]
Strepe op die teer,
[F]
Jy’t jou eie kant,
[C]
Bly in jou baan, (Ek sê),
[C]
Bly in jou baan,
[F] [F]
Kluitjies bak kan jou dalk in ’n sloot laat land,
[G]
Jy ry in joune,
[G]
Ek ry in myne,
[F]
Kap hom 60 spoed,
[F]
Maar jy moet,
[C] [C]
Bly in jou baan,
[F] [F]
Oh-oh-oooh, bly bly . . . .
Interlude
[C] [F]
Verse 2
[C]
Ek is die baas hier,
[C]
Op my eie plasie,
[F] [F]
Wat my baie gelukkig maak,
[C]
Ek kyk nie rond nie,
[C]
Ek hou my mond hier,
[F] [F]
Want stertjies kan mos langer raak.
Pre-Chorus
[G] [G]
En voor jy jou neusie te ver insteek,
[F] [F]
Is daar iets wat jy moet weet, (wat jy moet . . .).
Chorus
[C]
Bly in jou baan,
[C]
Bly in jou baan,
[F]
Strepe op die teer,
[F]
Jy’t jou eie kant,
[C]
Bly in jou baan, (Ek sê),
[C]
Bly in jou baan,
[F] [F]
Kluitjies bak kan jou dalk in ’n sloot laat land,
[G]
Jy ry in joune,
[G]
Ek ry in myne,
[F]
Kap hom 60 spoed,
[F]
Maar jy moet,
[C] [C]
Bly in jou baan,
[F] [F]
Oh-oh-oooh.
Interlude
[C] [F]
Bridge
[G]
Ja, bitter maak jou kwaai,
[G]
So ek sê maar koebaai,
[F]
Maar voor ek deur die agterruit waai.
Interlude
[C] [F]
Chorus
[D]
Bly in jou baan,
[D]
Bly in jou baan,
[G]
Strepe op die teer,
[G]
Jy’t jou eie kant,
[D]
Bly in jou baan, (Ek sê),
[D]
Bly in jou baan,
[G] [G]
Kluitjies bak kan jou dalk in ’n sloot laat land,
[A]
Jy ry in joune,
[A]
Ek ry in myne,
N.C.
Kap hom 60 spoed,
N.C.
Maar jy moet.
Outro
[D] [D]
Bly in jou baan, (bly in jou baan),
[G]
Oh-oh-oooh,
[D] [D]
Oooh bly in jou baan, (bly in jou baan),
[G]
Ek vra mooi,
[D] [D]
Bly in jou baan.

Chords Used (5)
Guitar
Ukulele
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
F
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 5
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Song Info
Real Key

C


ledutu
Posted by
ledutu
Tags
#Juanita du Plessis
#other