BPM: 152
Released: 23 June 2017
Album: Koningskind (Gospel, Vol. 4)
Capo: No
Intro
[A] [D]
[A] [D]
Verse 1
[A]
Daar kom dae,
[D]
Wanneer alles net te veel raak,
[A] [D]
Dae wanneer alles in my moeg raak,
[Bm] [D]
Dae wanneer koue winter om my vou,
[A] [D]
En ek weet nie meer die lig kan sien,
[A] [D] [A] [D]
Dae, ooh dae.
Pre-Chorus 1
[Bm] [D]
My hart lê seer in stukke op die grond,
[Bm] [D] [E] [Esus4] [E]
En al wat ek kan sê is hierdie paar woorde uit my mond.
Chorus 1
[A] [D] [A] [D]
Here, ek verstaan, nie maar U verstaan,
[A] [D] [A] [D]
Ek het nie hoop nie maar U is hoop,
[E]
My krag is min, maar U is krag,
[E] [D]
My toekoms onbekend, maar ek weet U is reeds daar,
[Asus4] [A] [E]
Daarom sal ek aanhou,
[Asus4] [A] [D] [Asus4] [A] [D]
En net vertrou.
Verse 2
[A]
Daar is vrae,
[D]
Hoekom U nie hoor nie,
[A] [D]
Vraе, hoekom U nie help niе,
[Bm] [D]
Vrae, deur die droë woestyne in my hart,
[A] [D]
Word weer en weer herhaal,
[A] [D] [A] [D]
Vrae ooh vrae.
Pre-Chorus 2
[Bm] [D]
Maar binne my 'n stem wat sê staan op,
[Bm] [D]
Ek is mos die hart wat in jou klop,
[E] [Esus4] [E]
Die hart wat in jou klop.
Chorus 2
[A] [D] [Asus4] [A] [D]
My kind, jy verstaan nie maar ek verstaan,
[A] [D] [Asus4] [A] [D]
Jy het nie hoop nie maar ek is hoop,
[E]
Jou krag is min, maar Ek is krag,
[E]
Jy ken nie jou toekoms nie,
[D]
Maar weet ek hou dit in my hand,
[Asus4] [A] [E]
Daarom moet jy aanhou,
[Asus4] [A] [D]
En my net vertrou,
[Asus4] [A] [E]
Daarom moet jy aanhou,
[Asus4] [A] [D]
En my net vertrou.
Outro
[Asus4] [A]
Daar kom dae,
[E] [A]
Maar ek weet die son sal weer skyn.