BPM: 140
Released: 26 June 2026
Album: Hierdie Oomblik
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: Fret 3
Intro
[D]*
Laat daai beat nou drop,
N.C.
Laat die voete dans,
[D]*
Dis ‘n vibe.
Verse 1
[D]
Is dit daar in Desember in Hartenbos,
[D]
Karavane gepark,
[G]
Vure brand met tjop dop en boerewors,
[Bm] [A] [G]
Dis hoe ons dit doen,
N.C.
Mos.
Verse 2
[D]
Is dit dalk in die Bosveld op jou neef se plaas,
[G]
Skape braai op die spit,
[G]
En die windpomp sherrie maak die bene los,
[Bm] [A] [G]
Ja dis hoe ons dit doen.
[A]
Mos.
Pre-Chorus 1
[Bm]
Kry jou hier, kry jou daar,
[A] [D] [A]
Maak memories bymekaar.
Chorus
[D]
Laat daai beat nou drop,
[D]
Ons gaan op, op, op,
[G]
Hande in die lug,
[G]
Ons kan hop, hop, hop,
[Bm]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[Bm]
Dis lekker man,
[G]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[G]
Sit hom in die kan.
[Post-Chorus]
[D] [D]
Vanaand ry die boere sit, sit, so,
[G]
Draai my in en uit,
[G]
En onderstebo,
[Bm]
Dis 'n vibe, vibe, vibе,
[Bm]
In Afrikaans,
[G]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[A]
Laat die voete dans,
[D]*
Dis 'n vibe.
Interlude
[D] [G]
Verse 3
[D]
Vat my saam na die Weskus by Hentiesbaai,
[G]
Potte prut op die strand,
[Bm]
En die bakkie speakers vol oopgedraai,
[A] [G]
Kaalvoet in die sand,
N.C.
Kwaai.
Verse 4
[D]
Doen ons dan net die Tuinroete om die huis,
[G]
Skuif die stoele en tafels weg,
[G] [Bm]
Ons gooi ‘n sokkie in 'n ou kombuis,
[A] [G]
Nooi al die bure saam,
[A]
Verstaan.
Pre-Chorus 2
[Bm]
Kry my hier, kry my daar,
[A] [D] [A]
Maak memories bymekaar.
Chorus
[D]
Laat daai beat nou drop,
[D]
Ons gaan op, op, op,
[G]
Hande in die lug,
[G]
Ons kan hop, hop, hop,
[Bm]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[Bm]
Dis lekker man,
[G]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[G]
Sit hom in die kan.
[Post-Chorus]
[D] [D]
Vanaand ry die boere sit, sit, so,
[G]
Draai my in en uit,
[G]
En onderstebo,
[Bm]
Dis 'n vibe, vibe, vibе,
[Bm]
In Afrikaans,
[G]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[A]
Laat die voete dans,
[D]*
Dis 'n vibe.
Interlude
[D] [G]
Chorus
[D]
Laat daai beat nou drop,
[D]
Ons gaan op, op, op,
[G]
Hande in die lug,
[G]
Ons kan hop, hop, hop,
[Bm]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[Bm]
Dis lekker man,
[G]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[G]
Sit hom in die kan.
[Post-Chorus]
[E] [E]
Vanaand ry die boere sit, sit, so,
[A]
Draai my in en uit,
[A]
En onderstebo,
[C#m]
Dis 'n vibe, vibe, vibе,
[C#m]
In Afrikaans,
[A]
Dis 'n vibe, vibe, vibe,
[B]
Laat die voete dans,
[E]*
Dis 'n vibe.
Outro
[E] [A]
[E]*
Dis 'n vibe.