Dit Borrel In My
Misc Praise Songs · C
Dit Borrel In My
Misc Praise Songs
Other
Real Key
C
Rate
Real Key
C
ledutu
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
Verse 1
[E]
Dit borrel in my
[A] [E]
want ek is so bly
[A] [E]
Jesus het my lief!
[B]
vir my het gesterf
en gered van verderf
[E] [B] [E]
Ja! Jesus het my lief!
Verse 2
[E]
Sy liefde so groot
[A] [E]
red my van die dood
[A] [E]
Jesus het my lief!
[B]
Dit borrel alweer
en ek kan dit nie keer
[E] [B] [E]
Ja! Jesus het my lief!
Chorus
[A]
Dit borrel in my
[E]
want ek is so bly
[B]
Jesus maak
[E]
my lewe vry
[A]
Hy neem weg
[E]
my sondeskuld
[B]
Dit borrel
[B]
Dit borrel
[B]
Dit borrel
[B]
Dit borrel
[B] [E]
Dit borrel, dit borrel in my
Chords Used (3)
Guitar
Ukulele
E
1 / 4
A
1 / 4
B
1 / 4
Song Info
Real Key
C
Posted by
ledutu
Tags
#Misc Praise Songs
#other