BPM: 132
Released: 13 July 2018
Album: Skielik Is Jy Vry - Sing Die Musiek Van Koos Du Plessis
Capo: No
Intro
[G] [Bm] [C] [Cm]
[G] [D] [Gadd11] [G]
Verse 1
[G] [D] [G]
Laat my nooit die grond verlaat nie,
[G] [D] [G]
Laat my in U skadu bly,
[C] [D]
Gee dat elke,
[Em] [Em]
Hart se vreugde en vrees,
[D] [Asus4] [A] [D] [D7]
Eindelik nietig word vir my.
Verse 2
[G] [D] [G]
Elke afdraai by die kerk,
[C] [G/B] [Am] [Dsus4] [D]
Elke keer ek verdwaal,
[G] [G7] [C] [Cm]
Elke keer Het U my iewers kom haal,
[G] [Dsus4] [Gadd11] [G]
Maak dit Heer die laaste maal.
Verse 3
[G] [D/F#] [G] [G] [Gadd11] [G]
Elke dag is ‘n gedagte,
[G] [D/F#] [G]
Elke kamer net vir U,
[G/B] [C] [D] [Em] [Em]
Elke hart se droom van rykdom en van roem,
[Asus4] [A] [Dsus4] [D]
Net 'n skadu teen die muur.
Chorus
[G] [D/F#] [Gadd11] [G]
Wat ek is, is net genade,
[C] [G/B] [Am] [Dsus4] [D]
Wat ek het is net geleen,
[G] [G7] [C] [Cm]
Eintlik smag ek na U waters van rus,
[G] [Dsus4] [D] [G] [Gadd11] [G]
Lei my Heer vanaand daarheen.
Chorus
[G] [D/F#] [Gadd11] [G]
Wat ek is, is net genade,
[C] [G/B] [Am] [Dsus4] [D]
Wat ek het is net geleen,
[G] [G7] [C] [Cm]
Eintlik smag ek na U waters van rus,
[G] [Dsus4] [D] [G] [Gadd11] [G]
Lei my Heer vanaand daarheen.
Outro
[G] [G7] [C] [Cm]
Eintlik smag ek na U waters van rus,
[G] [C]
Lei my Heer,
[D] [G] [G7] [Em] [C] [G]
Vanaand daarheen.