Hierdie Gevoel
Kinders Vannie Suburbs · C · Capo 2
Hierdie Gevoel
Real Key
D
Capo
Fret 2
Rate
Real Key
D
Capo
Fret 2
ledutu
C
D
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
BPM: 135
Single Released: 6 Mar 2020
Capo: 2 fret
Intro
[Am] [G] [F] [F]
Verse 1
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel is ondraaglik,
[Am] [G] [F] [F]
Nes jy gesê het, ek, ek was,
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel, is tydelik nes jy,
Interlude
[Am] [G] [F] [F]
Verse 2
[Am] [G]
Hierdie gevoel los my magteloos,
[F] [F]
Ek kan nie verstaan hoe jy gesê het,
[Am] [G]
Jy was lief vir my,
[F] [F]
En die volgende dag net weg was.
Interlude
[Am] [G] [F] [F]
Verse 3
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel is onbeskryflik,
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel los my met so baie vrae!
[Am] [G]
Was ek die probleem?
[F] [F]
Het ek te veel gegee,
[Am] [G]
Of het ek net een te veel,
[F] [F]
Vir jou geraak?
Interlude
[Am] [G] [F] [F]
Verse 4
[Am] [G] [F] [F]
Of het jy net te min omgegee?
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel is tydelik, nes jy!
Verse 5
[Am]
Ek vat die Lighter,
[G] [F] [F]
En steek die foto aan,
[Am]
Die geheue word verbrand,
[G] [F] [F]
Solank mag hy lewe, in sy gloria,
[Am] [G]
Solank mag hy lewe!
[F] [F]
Ja!
Outro
[Am] [G] [F] [F]
[Am] [G] [F] [F]
[Am] [G] [F] [F]
Hierdie gevoel is tydelik, nes jy!
[F] [F] [F]
Chords Used (3)
Guitar
Ukulele
Am
1 / 4
G
1 / 5
F
1 / 5
Song Info
Real Key
D
Capo
Fret 2
Posted by
ledutu
Tags
#Kinders Vannie Suburbs
#other