BPM: 162
Released: 13 June 2012
Album: Oseaan Se Blou
Note: Ek het ook de lirieke uitgewerk vir hierdie lied
(nog niet op die internet).
Indien aanpassings laat dit weet en ek pas dit aan.
Capo: 1 fret
Intro
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Verse 1
[E]
Stof wat vol beloftes,
[A] [E]
Op pad naar jou,
[E] [E]
In die palms van my hande,
[E] [B]
Wil ek jou weer vashou,
[E]
Kronkel, kronkel paaie,
[A] [E]
Lei altyd terug na jou.
[A] [E]
Die was daar al die kortpad,
[B] [E] [E] [Esus4] [E]
Was ek al reeds by jou.
Verse 2
[E]
Verby die hei bos vlakte,
[A] [E]
Die Klein Karoo,
[E]
Oor die blou, blou berge,
[B]
Skaam, skaam loer die maan,
[E]
Donker, donker paaie,
[A] [E]
Het lei na wie weet waar,
[A] [E]
My hande op die stuurwiel,
[B] [E] [E] [E]
Want ek kom jou haal.
Chorus
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop,
[A] [E] [B]
En ek love jou land net soos Jellie Tots,
[A] [E]
En ons roei na ‘t liefdes huisie,
[B] [C#m]
Maak ons ons kinders groot,
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop.
[Inetrlude]
[E] [Esus4]
Verse 2
[E]
Stof vat vol beloftes,
[A] [E]
Terug na jou,
[E]
In die rigting van die Suiderkruis,
[E] [B]
Voel ek my reeds by jou,
[E]
Kronkel, kronkel paaie,
[A] [E]
Geluk lê om die draai,
[A] [E]
Die langpad was ‘n kortpad,
[B] [E] [E]
Want ek is nou by jou.
Chorus
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop,
[A] [E] [B]
En ek love jou land net soos Jellie Tots,
[A] [E]
En ons roei na ‘t liefdes huisie,
[B] [C#m]
Maak ons ons kinders groot,
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop.
Bridge
[C#m]
Verlang kronkel kronkel, (aah . . .),
[G#m]
Deur my hart vanaand, (aah . . .),
[A]
Ek is op die langpad,
[B]
Ek kom jou haal.
Chorus
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop,
[A] [E] [B]
En ek love jou land net soos Jellie Tots,
[A] [E]
En ons roei na ‘t liefdes huisie,
[B] [C#m] [C#m]
Maak ons ons kinders groot,
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E]
Jy’s my ene so soet soos stroop,
[A] [E]
Potterbekkie baby,
[B] [E] [Esus4]
Jy’s my ene so soet soos stroop.
Outro
[E] [Esus4]
[E]