BPM: 166
Released: 11 Aug 2023
Album: Net Liefde
Note: Ek het ook de lirieke uitgewerk vir hierdie lied
(nog niet op die internet).
Indien aanpassings laat dit weet en ek pas dit aan.
Capo: 2 fret
Intro
[D] [Dsus4]
[D] [Dsus2]
[D] [Dsus4]
[D] [Dsus2]
Verse 1
[D] [G] [D]
Ek was jong daai jaar in Afrika,
[D] [A] [D]
En ‘n maan vol liefde in wat my maak,
[Bm] [G] [D] [A]
En ‘n plek waar mense lag en sing,
[Bm] [G] [D] [A]
Het ek jou gewaar en liggies begin kry,
[D] [G] [D]
Ek was jong daardie jaar in Afrika.
[D] [A] [D] [Dsus4]
Want my hart was reg en jy was daar.
Interlude
[D] [Dsus2]
Chorus
[G]
Want ek’s jou man,
[D]
Jy is my vrou,
[A] [G]
Wil jou by my hou,
[D]
In die avontuur,
[A] [G]
Vir net nog ‘n uur,
[D]
Sal jy by my bly,
[A] [G]
En my by jou hou,
[G] [A] [D] [Dsus4]
Ek’s so bietjie baie mal oor jou.
Interlude
[D] [Dsus2]
Verse 2
[D] [G] [D]
Ek was bietjie ouer lank daarna,
[D] [A] [D]
Toe ons ringe ruil in Afrika,
[Bm] [G] [D] [A]
In die bosveld son het ek jou in gewag,
[Bm] [G] [D] [A]
Toe jy aankom en so uit jou maag uit lag,
[D] [G] [D]
Ek was bietjie ouer lank daarna,
[D] [A] [D] [Dsus4]
Toe ons ringe ruil in Afrika.
Interlude
[D] [Dsus2]
Chorus
[G]
Want ek’s jou man,
[D]
Jy is my vrou,
[A] [G]
Wil jou by my hou,
[D]
In die avontuur,
[A] [G]
Vir net nog ‘n uur,
[D]
Sal jy by my bly,
[A] [G]
En my by jou hou,
[G] [A] [D] [Dsus4]
Ek’s so bietjie baie mal oor jou.
Interlude
[D] [Dsus2]
Verse 3
[D] [G] [D]
Daar’s nog twee van ons wat saam baljaar,
[D] [A] [D]
En my elke dag op niet verbaas,
[Bm] [G] [D] [A]
Ek onthou daai aand in die lentemaand,
[Bm] [G] [D] [A]
In ‘n plek waar ek jou kon gewaar,
[D] [G] [D]
Ek was jonk daai aand in Afrika,
[D] [A] [D] [Dsus4]
Ek is nou nog smoorverlief op haar.
Interlude
[D] [D]
Chorus
[G]
Want ek’s jou man,
[D]
Jy is my vrou,
[A] [G]
Wil jou by my hou,
[D]
In die avontuur,
[A] [G]
Vir net nog ‘n uur,
[D]
Sal jy by my bly,
[A] [G]
En my by jou hou,
[G] [A] [D] [Dsus4]
Ek’s so bietjie baie mal oor jou.
Outro
[D] [Dsus2]
[D] [Dsus4]
[D] [Dsus2]
[D]