Knysna
Anders · Eb · Capo 1
Knysna
Anders
Other
Real Key
Fb
Capo
Fret 1
Rate
Real Key
Fb
Capo
Fret 1
ledutu
Eb
Fb
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
Transpose -1 om sonder capo te speel
* = single strum
Intro
[D]
Verse 1
Kyk die see wat voor jou strek,
[Em]
en die reën wat al ons foute vlek.
[G] [D]
Wie gee om waar ons vandaan af kom?
Die golwe slaan, die golwe brand,
[Em]
en sand glip deur jou bruin gebrande hand.
[G] [D]
Met al die skoonheid om jou kyk jy net na my.
[G]* [F#m]* [Em]* [A] [G]
Knysna roep na my.
Chorus
[D]
Ek soek na jou,
[Bm] [G] [D] [G]
ek wil jou in my arms hou.
[F#m]
Ek weet dit nou,
[Em]* [A]* [D]
ek was nog altyd lief vir jou.
Verse 2
Jy laat my dink aan sand en see.
[Em]
Jy ruik soos branders en die Knysna meer.
[G] [D]
Jou glimlag is so helder soos die son.
Ja my verlede lyk maar sleg,
[Em]
maar ek weet dat ons dit uit kan werk.
[G] [D]
Dit sal alles werd wees net vir jou en my.
[G]* [F#m]* [Em]* [A] [G]
Knysna roep na my.
Chorus
[D]
Ek soek na jou,
[Bm] [G] [D] [G]
ek wil jou in my arms hou.
[F#m]
Ek weet dit nou,
[Em]* [A]* [D] [G]
ek was nog altyd lief vir jou.
Chorus
[D]
Ek soek na jou,
[Bm] [G] [D] [G]
ek wil jou in my arms hou.
[F#m]
Ek weet dit nou,
[Em]* [A]* [D]
ek was nog altyd lief vir jou.
Bridge
[Bm]* [G]*
Jy′s my grootste geheim,
[D]*
maar ek wil jou naam net uitbasuin.
[Bm]* [G]* [A] [Bm]
Sal alles opgee, vir jou.
Chorus
[D]
Ek soek na jou,
[Bm] [A] [D] [Bm]
ek wil jou in my arms hou.
[F#m]
Ek weet dit nou,
[Em]* [A]* [D] [G]
ek was nog altyd lief vir jou.
Chorus
[D]
Ek soek na jou,
[Bm] [G] [D] [G]
ek wil jou in my arms hou.
[F#m]
Ek weet dit nou,
[Em]* [A]* [D]
ek was nog altyd lief vir jou.
Outro
N.C
Ek was nog altyd lief vir jou.
Chords Used (6)
Guitar
Ukulele
D
1 / 4
Em
1 / 4
G
1 / 5
F#m
1 / 4
A
1 / 4
Bm
1 / 4
Song Info
Real Key
Fb
Capo
Fret 1
Posted by
ledutu
Tags
#Anders
#other