Liefling
Kwaggavibes · Bb
Liefling
Kwaggavibes
Other
Real Key
Bb
Rate
Real Key
Bb
ledutu
Bb
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
https://youtu.be/o30NcuLV4gg?si=8PGm57w5h9rlQ2OC
Intro
[Bb] [F] [Bb] [F] [Bb]
Verse 1
[Bb]
Liefling
[Bb]
Ek voel vanaand aleen
[Bb]
Ek sou Jou bel as ek net geld kon leen
[F]
Maar my Sakke is leeg vanaand
[F]
Liefie
[F]
Jy is nou ver agter my
[F]
En more vat die pad vir my
[Bb]
Nog Verder weg van jou hand
Verse 2
[Bb]
Ek vat my pen en papier
[Bb]
Skryf jou naam weer keer op keer
[F]
Met my hart hier in my hand
[F]
Liefie
[F]
Hierdie koue nagte
[F]
Bring terug die jou gedagtes
[Bb]
Toe jy nog langs my kon staan
Chorus
[Bb]
Liefling
[Bb]
Ek verlang na jou
[F]
meer as wat woorde ooit kan hou
[Eb] [Bb]
Ek wens jy was hier by my
[Bb]
want elke pad voel leeg en stil
[F]
Sonder jou wat langs my wil
[Bb]
Loop deur hierdie lewe saam met my
Verse 3
[Bb]
Liefie
[Bb]
Daar's trane in my oë
[F]
want hierdie wéreld voel so groot
[F]
Seerder Jy nie meer hier is
[F]
maar ek hou nog vas aan hoop
[F]
dat die liefde nooit sal dood
[Bb]
En ek weer jou hand sal mis
Chorus
[Bb]
Liefling
[Bb]
ek verlang na jou
[F]
meer as wat woorde ooit kan hou
[Eb] [Bb]
Ek wens jy was hier by my
[Bb]
want elke pad voel leeg en stil
[F]
Sonder jou wat langs my wil
[Bb]
Loop deur hierdie lewe saam met my
Bridge
[Eb]
Oh my liefling oor my ster
[Bb]
Elke lied bring jou weer in
[F]
Al is jy ver vanaand
[Bb]
ek bly droom van een mooi dag
[F]
Waar ek jou weer styf kan vashou
[Bb]
en nooit weer hoef te gaan
Chorus
[Bb]
Liefling
[Bb]
Ek voel so alleen
[F]
sou jou bel deur wind en reen
[Eb] [Bb] [F]
as ek net nog geld kon kry
[Bb]
Liefling
[Bb]
ELke lang verlate pad
[F]
Bring my hart weer terug na daai
[Bb]
liefde tussen jou en my
Chords Used (3)
Guitar
Ukulele
Bb
1 / 4
F
1 / 5
Eb
1 / 4
Song Info
Real Key
Bb
Posted by
ledutu
No sheet music for this song yet
Send a request and we will arrange the sheet music for this song.
Tags
#Kwaggavibes
#other