Loper

Steve Hofmeyr · C · Capo 2

Loper

Real Key

D

Capo

Fret 2

Rate
Real Key

D

Capo

Fret 2

ledutu
Posted by

ledutu

C
D
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
BPM: 87
Released: 27 Oct 2017
Album: Skree
Capo: 2 fret
Intro
[D] [D] [G] [G]
[Asus4] [G] [D] [Asus4]
[D]
Verse 1
[D]
Ek's 'n seeman,
[G] [D]
En ek volg 'n ster oor die oseaan,
[G] [D]
En die wind wat waai waar my seile hang,
[D]
Ek's' ʼn loper,
[G] [D]
Kyk ek loop uit jou gang en ek dans oor die land,
[G] [D]
Aas die horison wink dan vat ek sy hand.
Verse 2
[G]
Ek's 'n dromer,
[Gadd11] [G]
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held,
[Gadd11] [G]
Vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag,
[D]
As sy my net vas mag hou,
[D]
Ek is niks nie,
[G] [D]
Net 'n klippie wat rol net 'n bondeltjie wol,
[G] [D]
En ek wens ek kan staan waar die kiepertjie val.
Chorus
[D] [Dsus4] [D] [Dsus2] [D]
Ek's 'n loper,
[D] [Dsus4] [D]
Ek loop weg van liefde af,
[Dsus2] [G]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[Asus4]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[D] [Asus4] [D]
Ek's 'n loper.
Verse 3
[D]
Ek's 'n loper,
[G] [D]
Kyk ek loop in die nag toe ek liewer moet wag
[G] [D]
In die arms van jou wat my altyd moes hou,
[G]
Ek's 'n dromer,
[Gadd11] [G]
Ek lê in die veld en ek droom ek's 'n held,
[Gadd11] [G]
Vir 'n meisie wat wag om 'n bietjie te lag,
[D]
As sy my net vas mag hou.
Verse 4
[G]
Ek's 'n loper,
[Gadd11] [G]
En ek kom as ek sien hierdie hart wat ek vra,
[Gadd11] [G]
Is te swaar om te dra en ek weet dis miskien,
[D]
Hierdie liefde verdien ek nie,
[D]
Ek is niks nie,
[G] [D]
Net 'n klippie wat rol net 'n bondeltjie wol,
[G] [D]
En ek wens ek kan staan waar die kiepertjie val.
Chorus
[D] [Dsus4] [D] [Dsus2] [D]
Ek's 'n loper,
[D] [Dsus4] [D]
Ek loop weg van liefde af,
[Dsus2] [G]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[Asus4]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[D] [Asus4]
Ek's 'n loper.
Outro
[D] [Dsus4] [D] [Dsus2] [D]
Ek's 'n loper,
[D] [Dsus4] [D]
Ek loop weg van liefde af,
[Dsus2] [G]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[Asus4]
Ek's 'n loper,
[G]
Ek loop weg van liefde af,
[D]
Ek's 'n loper.
[Asus4] [D]
Maar vanaand sit ek my suitcase neer voor jou.

Chords Used (5)
Guitar
Ukulele
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
Asus4
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Dsus4
E2A2D3G3B3E4xx123
1 / 4
Dsus2
E2A2D3G3B3E4xx23
1 / 4
Song Info
Real Key

D

Capo

Fret 2


ledutu
Posted by
ledutu
Tags
#Steve Hofmeyr
#other