Moeilikheid
Juanita du Plessis · C
Moeilikheid
Juanita du Plessis
Other
Real Key
C
Views
1
Rate
Real Key
C
ledutu
Views
1
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
BPM: 90
Released: 28 Feb 2020
Album: Dis Tyd
Capo: No
Intro
[G] [G]
[G] [G]
Verse 1
[G] [G] [G] [D]
Jy stoot my weg, dink jy is reg maar ek het nuus vir jou,
[D] [D] [D] [G]
Jy hou jou hart, vat deur die pad maar bokke ek kom vir jou,
[G] [G] [C]
Ek sal weer probeer niks gaan makeer, ek weet wat ek wil hê,
[C] [G] [D] [G]
Ek gaan nie stop nie ja ek sal nie los nie, by jou is waar ek wil lê.
Chorus
[C]
Want solank as wat my hart nog klop,
[G]
Gaan jy sukkel om my te stop,
[D] [G]
Maak jou reg my ding hier kom moeilikheid,
[C] [G]
Ja, solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal,
[D] [C] [G] [Gadd11] [G] [Gadd11] [G]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei.
Verse 2
[G] [G] [G] [D]
Kat en muis is dit wat jy wys dis nie te veel vir my,
[D] [D] [D] [G]
Ek sal aanhou loop, die pad lê oop, ja, is nie te ver vir my,
[G] [G] [G] [C]
Jy bly kamma stil maar ek weet jy wil, jy wil hé ek moet die sê,
[C] [G] [D] [G]
So ek gaan nie stop nie, ja, ek sal nie los nie, by jou is waar ek wil lê.
Chorus
[C]
Want solank as wat my hart nog klop,
[G]
Gaan jy sukkel om my te stop,
[D] [G] [Gadd11] [G]
Maak jou reg my ding hier kom moeilikheid,
[C] [G]
Ja, solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal,
[D] [C] [G] [Gadd11] [G] [Gadd11] [G]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei. Na na na na na naa na
[A]
Oem na naa naa naa
Chorus
[D]
Want solank as wat my hart nog klop,
[A]
Gaan jy sukkel om my te stop,
[E] [A]
Maak jou reg my ding hier kom moeilikheid,
[D] [A]
Ja, solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal,
[E] [D] [A] [Asus4] [A]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei.
Outro
[D]
Ooh solank as wat my hart nog klop,
[A]
Gaan jy sukkel om my te stop,
[E] [A] [Asus4] [A]
Maak jou reg my ding hier kom moeilikheid,
[D] [A]
Ja solank as wat ek asem haal gaan ek kom om jou te haal,
[E] [D] [A] [Asus4] [A] [Asus4] [A]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei,
[E] [D] [A] [Asus4] [A] [Asus4] [A]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei,
[E] [D] [A] [A] [A]
Tot die perde horings kry sal ek vir jou baklei.
Chords Used (6)
Guitar
Ukulele
G
1 / 5
D
1 / 4
C
1 / 4
A
1 / 4
E
1 / 4
Asus4
1 / 4
Song Info
Real Key
C
Views
1
Posted by
ledutu
Tags
#Juanita du Plessis
#other