BPM: 97
Single Released: 25 April 2025
Note: Ek het ook de lirieke uitgewerk vir hierdie lied
(nog niet op die internet).
Indien aanpassings laat dit weet en ek pas die lirieke aan.
Capo: No
Intro
[G]
[G] [Gadd11] [G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7] [C] [G] [G]
Ek lig my glas op waar ek aan jou dink.
Verse 1
[G]
Ek mis jou,
[G] [G] [Em]
Jou woorde wat my in my swakheid ophou,
[Em] [Em] [C]
Die liefde en die passie binne-in jou,
[C] [C] [Dsus2] [Dsus2] [Dsus2] [Dsus2]
Jou oproep waar jy sê kan “drink ‘t op gou”.
Verse 2
[G]
Genade,
[G] [G] [Em7]
Is al wat word en nou na al die jare,
[Em7] [Em7] [C]
Droom ons van die lag en sing en sterk staan,
[C] [C]
Wat jy vir ons geleer het,
[Dsus2] [Dsus2] [Dsus2] [Dsus2]
Is om saam te staan.
Chorus
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op waar ek aan jou dink,
[C] [C]
Deur die storms van die lewe,
[D] [D] [D] [D]
Het jy jou merk gemaak,
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op vir jou my vriend,
[C] [Dsus2]
Mag dit goed gaan,
[G] [G]
Tot ons mekaar weer sien.
Verse 3
[G]
Sy mis jou,
[G] [G] [Em7]
Sy mis hoe jy jou arms om haar toevou,
[Em7] [Em7] [C]
Die liefde en die passie binne-in jou,
[C] [C] [Dsus2] [Dsus2] [Dsus2] [Dsus2]
Jou oproep waar jy sê ek sien jou net nou.
Chorus
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op waar ek aan jou dink,
[C] [C]
Deur die storms van die lewe,
[D] [D] [D] [D]
Het jy jou merk gemaak,
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op vir jou my vriend,
[C] [Dsus2]
Mag dit goed gaan,
[G]
Tot ons mekaar weer sien.
Bridge
[C] [D]
Ja, die lewe duur jy’t die prys betaal,
[C] [D] [D]
Ons liewe Vader het 'n huis ‘r kom haal.
Chorus
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op waar ek aan jou dink,
[C] [C]
Deur die storms van die lewe,
[D] [D] [D] [D]
Het jy jou merk gemaak,
[G]
Saamstaan deur dik en dun,
[Em7]
Ek lig my glas op vir jou my vriend,
[C] [Dsus2]
Mag dit goed gaan,
[Em] [G]
Tot ons mekaar weer sien.
Outro
[Cadd9]
Ek mis jou,
[D]
Ja, ek mis jou,
[G]
Tot ons mekaar weer sien.