Soen My Op My Boepie
Daniel Hoffmann · C
Soen My Op My Boepie
Daniel Hoffmann
Other
Real Key
C
Rate
Real Key
C
ledutu
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
BPM: 122
Released: 1 Sept 2010
Album: NAT AGTER DIE ORE
Capo: No
Intro
[A] [D] [E] [E] [A]
[A] [D] [E] [E] [A]
[A] [A]
Verse 1
[A]
Ek sien jou elke more,
[D]
Ek sien jou elke dag,
[E] [A]
Waar jy ook al gaan, ek sien jou altyd lag,
[A]
Jy sien my nooit hier raak nie,
[D]
Jy maak my tog so lam,
[E] [A]
Ek het nie meer raad nie, dit maak my vuur en vlam.
Chorus
[A]
Ja, soen my op my boepie,
[D]
Soen my op my boud,
[E] [A]
Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout,
[A]
Speel met al my tone,
[D]
Karfoeffel my oorbel,
[E] [E7] [A]
Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
Interlude
[A] [A]
Verse 2
[A]
Jou lippe is so rond,
[D]
Jou boudjies tog so styf,
[E] [A]
Ek wonder elke dag hoe mooi is daardie lyf,
[A]
Ek kry die moed en vra jou,
[D]
Kan ek jou vashou?
[E] [A]
Maar skaars drie maande later, toe wou jy met my trou!
Chorus
[A]
Ja, soen my op my boepie,
[D]
Soen my op my boud,
[E] [A]
Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout,
[A]
Speel met al my tone,
[D]
Karfoeffel my oorbel,
[E] [E7] [A]
Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
Interlude
[A] [D] [E] [E] [A]
[A] [D] [E] [E] [A]
[A#] [A#]
Verse 3
[A#]
Ons krosies is al groot,
[D#]
Almal reeds getroud,
[F] [A#]
Ek en my ou vroutjie, die liefde glad nie koud,
[A#]
Wanneer ons gaan slaap,
[D#]
Kyk ons vir mekaar,
[F] [A#]
Karfoeffel deur die nag, dan se ek weer vir haar.
Chorus
[A#]
Ja, soen my op my boepie,
[D#]
Soen my op my boud,
[F] [A#]
Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout,
[A#]
Speel met al my tone,
[D#]
Karfoeffel my oorbel,
[F] [F7] [A#]
Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
Chorus
[A#]
(Soen my op my boepie),
[D#]
(Soen my op my boud),
[F] [A#]
(Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout),
[A#]
(Speel met al my tone),
[D#]
(Karfoeffel my oorbel),
[F] [F7] [A#]
(Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel).
Chorus
[B]
Ja, soen my op my boepie,
[E]
Soen my op my boud,
[F#] [B]
Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout,
[B]
Speel met al my tone,
[E]
Karfoeffel my oorbel,
[F#] [F#7] [B]
Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
Outro
[B]
Ja, soen my op my boepie,
[E]
Soen my op my boud,
[F#] [B]
Soen my waar dit saak maak, dan word ons lekker stout,
[B]
Speel met al my tone,
[E]
Karfoeffel my oorbel,
[F#] [F#7] [B]
Wat jy ook al doen, ek sal niks oorvertel.
[E] [F#] [B]
Chords Used (11)
Guitar
Ukulele
A
1 / 4
D
1 / 4
E
1 / 4
E7
1 / 4
A#
1 / 4
D#
1 / 4
F
1 / 5
F7
1 / 4
B
1 / 4
F#
1 / 4
F#7
1 / 4
Song Info
Real Key
C
Posted by
ledutu
No sheet music for this song yet
Send a request and we will arrange the sheet music for this song.
Tags
#Daniel Hoffmann
#other