BPM: 150
Released: 1 July 2010
Album: Heuningland
Capo: 3 fret
Intro
[F] [C]
[F] [C]
[G] [F] [Am]
Verse 1
[F] [C] [G] [C]
Ons is transendente, hier op die Trans Karoo,
[F] [C] [G] [Am]
Al die pad van Fort Beaufort na die Transkei kus toe,
[F] [C] [F] [C]
Ons raak a bietjie mental, van politics en pencils,
[G] [G] [F] [Am]
Ons is op pad om die wye woeste wêreld te gaan proe.
Chorus
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, die trek lê vorentoe,
[F] [C] [C/E] [G]
Een voet in die verlede, twee oë wat voorwaarts loer,
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, my broer woon in Paraguay
[F] [C/E]
Sussie bly in London
[G]
Maar ek vang vis in die Kat rivier,
[F] [Am] [G]
En ek moet se dit voel kwaai, ja.
Verse 2
[F] [C] [G] [C]
Drink te veel warm beer in Zulu’s Bar, London Town,
[F] [C] [G] [Am]
Maar reën en te veel Engels praat, always gets me down,
[F] [C] [F] [C]
Op trans Europees trein, grys landskap flits verby,
[G] [G]
Ek droom van son op Vrystaat gras,
[F] [Am]
As ek Craddock toe ry.
Chorus
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, die trek lê vorentoe,
[F] [C] [C/E] [G]
Een voet in die verlede, twee oë wat voorwaarts loer,
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, my broer woon in Paraguay
[F] [C/E]
Sussie bly in London
[G]
Maar ek vang vis in die Kat rivier,
[F] [Am] [G]
En ek moet se dit voel kwaai, ja.
Interlude
[F] [G]
[F] [C]
[G] [G]
[F] [C]
[F] [G]
[F] [C]
Verse 3
[F] [C]
Van Zimbabwe en Mozambique,
[G] [C]
Stroom hul suidwaarts oor die grense,
[F] [C]
Met transaksies en met transport,
[G] [Am]
Deur die heinings, klim die mense,
[F] [C]
My maters vat die pad,
[F] [C]
Op Boeings en op skepe,
[G] [G]
Maar ek bly hier ‘n transboer,
[F] [Am]
Dans deur dik en dun vir beter.
Outro
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, die trek lê vorentoe,
[F] [C] [C/E] [G]
Een voet in die verlede, twee oë wat voorwaarts loer,
[Am] [C] [F] [C/E]
Transboer, hmm mm, my broer woon in Paraguay
[F] [C/E]
Sussie bly in London,
[G]
Maar ek vang vis in die Kat rivier,
[F] [Am]
En ek moet se dit voel kwaai,
[G]
Ja, sonsondergang in die Kat berge,
[F] [Am] [G] [Am]
En ek moet se dit lyk fraai, ja.