BPM: 90
Released: 13 June 2012
Album: Oseaan Se Blou
Capo: No
Intro
[E] [Esus4]
[E] [Esus4]
[E] [Esus4]
[E] [Esus4]
Verse 1
[E]
In die branders rond gedobber,
[E] [E] [Esus4] [E] [Esus4]
In die nagte my bekommer oor alles,
[E]
En een aand in 'n droom kom 'n engel
[E]
En die engel sê vir my,
[B7] [A]
Dis alles van die aarde, hmm mmm,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Glo vir my.
Verse 2
[E]
Nou sien ek als so helder,
[E] [E]
Soos sonlig in die kelder,
[E] [E]
En al my probleme is verby,
[Esus4] [B7] [A]
Dis alles van die aarde, hmm mmm,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Glo vir my.
Chorus
[A] [B]
Die enigste skat wat jy saam kan vat,
[E] [A] [Am]
Is die skat van die liefde diep in jou hart,
[E] [B7]
Die res van die goedjies hier,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Is van die aarde.
Verse 3
[E]
Jou geld en jou juwele,
[E]
Jou motors jou kastele,
[E] [E] [Esus4]
Is niks nie,
[E]
'n Traan in 'n kind se oog,
[E]
'n Skatkis onder die reënboog,
[E]
Sê my,
[Esus4] [B7] [A]
Dis alles van die aarde, hmm mmm,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Glo vir my.
Chorus
[A] [B]
Die enigste skat wat jy saam kan vat,
[E] [A] [Am]
Is die skat van die liefde diep in jou hart,
[E] [B7]
Die res van die goedjies hier,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Is van die aarde.
Verse 4
[E]
Nou sien ek als so helder,
[E]
Soos sonlig in die kelder,
[E] [E]
En al my probleme is verby,
[Esus4] [B7] [A]
Dis alles van die aarde, hmm mmm,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Glo vir my.
Outro
[A] [E] [E]
En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my,
[A] [E] [E]
En een aand in 'n droom kom 'n engel en die engel sê vir my,
[E] [B7] [A]
Dis alles van die aarde, hmm mmm,
[E] [Esus4] [E] [Esus4]
Glo vir my.
[E] [Esus4]
[E]