Verdwaal

Jacques Not Jack · A · Capo 2

Verdwaal

Real Key

B

Capo

Fret 2

Rate
Real Key

B

Capo

Fret 2

ledutu
Posted by

ledutu

A
B
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Rhythm
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
No Accent
Downbeat
Backbeat
All Equal
1 & 3
Verse 1
[G] [D]
Ek ken 'n meisie wat glimlag
[Em7]
As die druppels teen die teer spat
[C]
Sy wil dans in die reën
[G]
En ek
[D]
Sondig weer op 'n Sondag
[Em7]
Sy lees haar bybel met 'n vol hart
[C] [D]
Probeer dit alles met my deel
[Pre—Chorus]
[Em] [C] N.C
Sy's te goed vir hierdie lewe
Chorus
[C]
Want sy's 'n engel in
Die hel se strate
[G]
Sy pas nie in nie
Want sy praat net waarheid
[D] [C] [G]
Sy lyk verdwaal
[C]
En ek sien haar oë
Net bo die vlamme
[G]
En voel die hoop
In haar sagte staar
[D]
En sy
[C]
Laat my
[G]
Verdwaal
Verse 2
[D] [Em] [C]
Oh—oh
[G] [D]
Sy sien die sterre in die donker
[Em]
In my hemel is daar wolke
[D] [C]
Sy sien verby elke een
[G] [D]
En ek krap al weer aan my wonde
Sy soen dit beter met beloftes
[Em] [D] [C] [D]
Sê, "Môre gaan dit beter wees, ek sweer"
Pre-Chorus
[Em] [C] N.C
Sy's te goed vir hierdie lewe
Chorus
[C]
Want sy's 'n engel in
Die hel se strate
[G]
Sy pas nie in nie
Want sy praat net waarheid
[D] [C] [G]
Sy lyk verdwaal
[C]
En ek sien haar oë
Net bo die vlamme
[G]
En voel die hoop
In haar sagte staar
[D]
En sy
[C]
Laat my
[G]
Verdwaal
Outro
[D] [C] [G]
Verdwaal
[D]
Verdwaal
[C] [G]
Verdwaal
[D]
Verdwaal
[C] [G]
Verdwaal
[D]
Verdwaal
[C] [G]
Verdwaal
[D] [Em7] N.C
Verdwaal

Chords Used (5)
Guitar
Ukulele
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
Em7
E2A2D3G3B3E42x333x
1 / 7
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
Song Info
Real Key

B

Capo

Fret 2


ledutu
Posted by
ledutu
Tags
#Jacques Not Jack
#other