BPM: 170
Released: 2 Jan 2004
Album: Hoekom
Capo: No
Intro
[E] [C#m] [A] [B]
Chorus
[E] [C#m]
Droom maar jou drome want ek dink net aan jou,
[A] [B]
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja,

[A] [Bsus4] [E] [C#m] [A] [B]
More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou.
Verse 1
[E] [C#m]
Jy sit daar op jou wentelbaan opsoek na jou hede,
[A] [B]
En skielik raak dit donker en jy voel vasgevang,
[E] [C#m]
Jy soek onder die Wag-'n-bietjiebos soek in elke gang,
[A] [Bsus4] [E] [C#m] [A] [B]
Die dorings van die Wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede.
Chorus
[E] [C#m]
En jy kan droom maar jou drome want ek dink net aan jou,
[A] [B]
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja,
[E] [C#m]
Droom maar jou drome want ek dink net aan jou,
[A] [Bsus4] [E] [C#m] [A] [B]
More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou.
Verse 2
[E] [C#m]
Jy's moeg vir die gesukkel die gesoek maak jou klaar,
[A] [B]
Jy weet nie of jy kom of gaan jou gedagtes lank reeds moeg,
[E] [C#m]
Jy soek onder die Wag-'n-bietjiebos soek in elke gang,
[A] [Bsus4] [E] [C#m] [A] [B]
Die dorings van die Wag-'n-bietjie val jou elke maal in die rede.
Chorus
[E] [C#m]
En jy kan droom maar jou drome want ek dink net aan jou,
[A] [B]
Al kan stampe en stote 'n lewe vol gate grou ja,
[E] [C#m]
Droom maar jou drome want ek dink net aan jou,
[A] [Bsus4] [E] [C#m] [A] [B]
More is vol verrassings miskien sal jy eendag daarvan hou.
Bridge
[A] [B]
Hou maar op met huil jou Wag-'n-bietjie sal verdwyn,
[A] [B] [E]
En kyk net vorentoe iewers sal daar nog 'n lig vir jou skyn.
Instrumental
[E] [C#m] [A] [B]
[E] [C#m] [A] [B]
Outro

[E]