BPM: 150
Released: 13 Jun 2013
Album: Oseaan Se Blou
Capo: No
Intro
[A] [A]
Verse 1
[A] [A] [A] [A]
Wat het met ons gebeur?
[E]
En hoekom maak ons mekaar seer?
[D]
Nou vra ons wat nou?
[A] [E] [A] [A]
Dis weer tyd om 'n nasie te bou.
Verse 2
[A] [A]
Staan ons nou saam?
[E]
Of raak ons weer eens te skaam?
[D]
Om vir volke en tale te wys,
[A] [E] [A]
Ons sal as ons moet vat tyd.
Chorus
[A] [D] [A] [E] [E]
En wie, wie is ons?
[E] [D] [E] [A] [A]
Wie, wie is ons?
[A] [A]
Kyk die Afrikaners se mag,
[D] [D]
O Heer gee ons die krag,
[E] [D] [E] [A] [A]
En sê wie, wie is ons?
Verse 3
[A] [A]
Sommige sê hulle sê,
[E] [E]
Maar meer en meer wil jy hê,
[D] [D]
Praat is net praat tot 'n punt,
[A] [E] [A]
Dis tyd om alles te ontbind.
Verse 4
[A] [A]
Miskien moet ons net meer doen,
[E] [E]
Vat net seisoen tot seisoen,
[D] [D]
En ons val weer neer op ons knieë,
[A] [E] [A]
En sê Heer vergewe my.
Outro
[A] [D] [A] [E] [E]
En wie, wie is ons?
[E] [D] [E] [A] [A]
Wie, wie is ons?
[A] [A]
Kyk die Afrikaners se mag,
[D] [D]
O Heer gee ons die krag,
[E] [D] [E] [A] [A]
En sê wie, wie is ons?
[E] [D] [E] [A] [A]
En sê wie, wie is ons?
[E] [D] [E] [A] [A]
En sê wie, wie is ons?
[A] [A]
[A]