Dankie

Corlea Botha · C · Capo 4

Dankie

Tone gốc

E

Capo

Ngăn 4

Đánh giá
Tone gốc

E

Capo

Ngăn 4

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
E
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 115
Released: 18 Mar 2019
Album: Onbreekbaar
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 4 fret
Intro
[G]
Verse 1
[G]
Ja, ek het gedink hier kom moeilikheid,
[D]
Ja, ek het gesien hoe jy vir my kyk,
[A] [G] [D]
Oe, ek het gewonder of jy voel wat ek voel,
[A] [A]
Hier diep binne my?
Verse 2
[G]
Ja, ek het gedink als is wit en swart,
[D]
Ek het gesien hoe loop jy weg met my hart,
[A] [G]
Oe, jou oë praat my oë se taal,
[A] [A]
Dis wat ek bering, (ooh oh ooh oh).
Pre-Chorus
[G] [A]
Mmm, en die rooi liggies flikker wild in my kop, ja,
[G] [A]
Mmm, en ek wens ek het geweet.
Chorus
[D]
Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het,
[A] [Asus4] [A]
Dankie, vir wat met my gebeur het,
[G] [Bm]
Dankie, dankie,
[A]
Wat nie dood maak nie, maak sterker,
[D]
Dankie dat jy my hart gebreek het,
[A] [Asus4] [A]
Dankie dat jy op my verneuk het,
[G] [Bm]
Dankie, dankie,
[A]*
Wat nie dood maak nie, maak sterker.
Interlude
[G] [G] [A] [D] [A]
Verse 3
[G]
Jy't presies geweet hoe ek voel oor jou,
[D]
Jy't jou hart opsetlik weg gehou,
[A] [G]
Oe, jy het die rook in my oë geblaas,
[D] [A] [A]
Onder jou duim gehou.
Pre-Chorus
[G] [A]
Mmm, en die rooi liggies flikker wild in my kop, ja,
[G] [A]
Mmm, en ek wens ek het geweet.
Chorus
[D]
Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het,
[A] [Asus4] [A]
Dankie, vir wat met my gebeur het,
[G] [Bm]
Dankie, dankie,
[A]
Wat nie dood maak nie, maak sterker,
[D]
Dankie dat jy my hart gebreek het,
[A] [Asus4] [A]
Dankie dat jy op my verneuk het,
[G] [Bm]
Dankie, dankie,
[A] [A]
Wat nie dood maak nie, maak sterker.
Bridge
[Em] [D/F#] [G] [A] [Bm]
Vir die skree en die lag en die tra-ne,
[A] [G]
Vir die lief en die seerkry aande,
[Em] [D/F#] [G] [A]
Al ons drome en al ons planne . . ..
Chorus
[D]
Maar ek sê dankie vir wat jy my geleer het,
[A] [Asus4] [A]
Dankie, vir wat met my gebeur het,
[G] [Bm]
Dankie, dankie,
[A] [D]
Wat nie dood maak nie maak sterker, (Dankie).
[D]
Vir die skree en die lag en die trane,
[A]
Vir die lief en die seerkry aande,
[G] [Bm]
Al ons drome en al ons planne,
[A] [A] [D]
Wat nie doodmaak nie, maak sterker, (Dankie).
Outro
[D]
Oggendure gesels in my kamer,
[Asus4]
En die lewe kan wag tot later,
[G] [Bm]
As ons groet sien ek jou nie vir maande,
[A] [A]
Wat nie doodmaak nie, maak sterker.
[G]
Ek's nie dood nie, ek is sterker,
[G] [D] [A] [G]*
Oooh oooh.

Hợp âm sử dụng (7)
Guitar
Ukulele
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Asus4
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Bm
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
D/F#
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

E

Capo

Ngăn 4


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Corlea Botha
#other