Dis Scary Shit
Kinders Vannie Suburbs · C
Dis Scary Shit
Tone gốc
C
Đánh giá
Tone gốc
C
ledutu
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 165
Single Released: 6 Mar 2020
Capo: No
Intro
[A] [D] [E] [E]
[A] [D] [E] [E]
Verse 1
[A]
Dis scary shit,
[D] [E]
Hoe mense mekaar in die rug kan steek,
[A] [D] [E]
Dis mos hoog mode om so on lojaal te wees,
[A] [D]
Dis eintlik maar net f*cked up,
[E]
Die goeie tye was mos net ‘n tydelike,
[A] [D] [E]
Oplossing om geluk te vind,
[A] [D] [E]
Jy gaan dit nie by my kry nie
[A]
Jy gaan dit nie by my kry nie,
[D] [E]
Jy gaan dit nie by my kry nie,
[A]
Jy gaan dit nie by my kry nie.
Interlude
[A] [D] [E] [E]
Verse 2
[A] [D] [E] [E]
Dis scary shit hoe my beste pel my so kon verraai,
[A] [D] [E] [E]
Vriendskap verruil vir ‘n dubbel olof sonder my,
[A] [D] [E] [E] [A] [D] [E] [E]
Maar alles is mos net fine, en my opinie is mos altyd verkeerd.
Interlude
[A] [D] [E] [E]
[A] [D] [E] [E]
[A] [D] [E] [E]
Verse 3
[A] [D] [E] [E]
Dis scary shit, hoe ek nooit 'n opinie met jou mag hê nie,
[A] [D] [E] [E]
Ek's mos altyd verkeerd,
[A] [D] [E] [E] [A] [D] [E]
Ek's net ‘n blote irritasie en ‘n rede vir jou frustrasie,
[A] [D] [E]
Slaansak vir die verkeerde mens,
[E] [A]
Ek weet net nie meer of ek ooit reg gaan wees nie,
[D] [E]
My swak besluite gaan my nog in haal,
[E] [A]
Ja dis vir my scary shit.
Outro
[A] [D] [E] [E] [A]
Vriendskap verruil vir n dubbel olof sonder my,
[A] [D] [E] [E] [A] [D]
Vriendskap verruil vir n dubbel olof sonder my,
[E] [E] [A]
Ja dis vir my scary shit.
Hợp âm sử dụng (3)
Guitar
Ukulele
A
1 / 4
D
1 / 4
E
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc
C
Đăng bởi
ledutu
Tags
#Kinders Vannie Suburbs
#other