BPM: 125
Single Released: 15 May 2026
Capo: 1 fret
Intro
[A] [D]
[Esus4] [D] [A]
Verse 1
[A] [A]
Jou woorde byt aan my soos ys,
[D]
Op die wang waar trane af moes reis,
[Esus4]
In jou poging om als reg te maak,
[D] [A]
Hang jy daisies op die doringdraad.
Verse 2
[A]
Jou soene kleef aan my soos ryp,
[D]
Soos oggend ‘s dou langs ‘n spruit,
[Esus4]
In die mis verdwyn my kwaad,
[D]
En ek hoop die son kom laat,
[A] [A]
Want jy hang daisies op die doringdraad.
Pre-Chorus
[E] [D] [A] [A]
Gee vir my ‘n rede om als op te hang,
[E] [D] [E] [E]
Ek sal myle en myle se draad vir jou kan span.
Chorus
[A]
Want as die winter kom,
[E]
Tel ek elke blom,
[D]
Deur jou seer en deur jou kwaad,
[E] [A] [E]
Hang jy daisies op die doringdraad,
[A]
En as dit kleur verloor,
[E]
En dis deur die weer versmoor,
[D]
Ek het water ek het saad,
[E] [A] [A]
So hang jou daisies op die doringdraad.
Verse 3
[A]
Jou oë brand gate deur my hart,
[D]
Als met woorde gespoeg en plak,
[Esus4]
Eks verlore in jou straat,
[D] [A]
Ek soek jou daisies op die doringdraad.
Verse 4
[A]
Sinne knoop hier in my mond,
[D]
Want jou blomme lê op die grond,
[Esus4]
En dit raak alweer te laat,
[D]
En ek mis net hoe jy praat,
[A] [A]
En al jou daisies op die doringdraad.
Pre-Chorus
[E] [D] [A] [A]
Gee vir my ‘n rede om als op te hang,
[E] [D] [E] [E]
Ek sal myle en myle se draad vir jou kan span.
Chorus
[A]
Want as die winter kom,
[E]
Tel ek elke blom,
[D]
Deur jou seer en deur jou kwaad,
[E] [A] [A]
Hang jy daisies op die doringdraad,
[A]
En as dit kleur verloor,
[E]
En dis deur die weer versmoor,
[D]
Ek het water ek het saad,
[E] [A] [A]
So hang jou daisies op die doringdraad.
Instrumental
[E]
Pre-Chorus
[A] [E]
[E] [D] [E]
[A]
Outro
[A]
Want as die winter kom,
[E]
Tel ek elke blom,
[D]
Deur jou seer en deur jou kwaad,
[E] [A] [A]
Hang jy daisies op die doringdraad,
[A]
En as dit kleur verloor,
[E]
En dis deur die weer versmoor,
[D]
Ek het water ek het saad,
[E] [A] [A]
So hang jou daisies op die doringdraad.
[A]