Ek Kort

Steve Hofmeyr · C

Ek Kort

Tone gốc

C

Lượt xem

1

Đánh giá
Tone gốc

C

ledutu
Đăng bởi

ledutu

Lượt xem

1

C
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 151
Single Released: 25 September 2020
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: No
Intro
[G] [C] [G]
[G] [C] [G]
Verse 1
[G]
Ek het ‘n vriend in Kleinsee,
[C] [G]
Hy sien reg deur my,
[C] [G]
Hy sê die glimlag wat jy uitdeel,
[C] [Dsus4] [G]
Is die tronk waarin jy bly.
[C] [G]
En hy kyk diep in my oë,
[C] [G]
Hy sê my vriend jy kul,
[C] [G]
Kom ek sê jou wat jy nodig het,
[Dsus4]*
Om jou lewe op te vul.
Chorus
[C] [G]
Jy kort Jesus, jy kort Elvis,
[D] [Em]
Jy kort sole aan jou skoen,
[C] [G]
Jy kort varslug, jy kort water,
[C] [Dsus4]
En ‘n koue bier sal doen,
[C] [G]
Jy kort ‘n oproep van jou ma af,
[D] [Em]
Jy kort Kersfees by die see,
[C] [G]
Ja, die lewe vra nie baie nie,
[G]*
Net die liefde wat jy gee.
Interlude
[G] [Cadd9]
[G] [Cadd9] [Dsus4]
Verse 2
[G]
Ek kom reg op my eie,
[C] [G]
Ek kom vêr want ek reis lig,
[C] [G]
Ek gooi duim door hierdie wêreld,
[C] [D]
En ek stop net vir my plig,
[C] [G]
Ek druk jou teen my hart vas,
[C] [G]
Elke keer as jy my vra,
[C] [G]
Wat kort in hierdie knapsak,
[Dsus4] [D]
Waarin jy jou lewe dra.
Chorus
[C] [G]
Jy kort Jesus, jy kort Elvis,
[D] [Em]
Jy kort sole aan jou skoen,
[C] [G]
Jy kort varslug, jy kort water,
[C] [Dsus4]
En ‘n koue bier sal doen,
[C] [G]
Jy kort ‘n oproep van jou ma af,
[D] [Em]
Jy kort Kersfees by die see,
[C] [G]
Ja, die lewe vra nie baie nie,
[D] [G] [G]*
Net die liefde wat jy gee.
Bridge
N.C.
Ek kort Jesus, ek kort Elvis,
N.C.
Ek kort sole aan my skoen,
N.C.
Ek kort varslug, ek kort water,
N.C.
En ‘n koue bier sal doen,
N.C.
Ek kort ‘n oproep van my ma af,
N.C.
En Kersfees by die see,
N.C.
Die lewe vra nie baie nie,
N.C.
Net die liefde wat ek gee.
Chorus
[C] [G]
Ek kort Jesus, ek kort Elvis,
[D] [Em]
Ek kort sole aan my skoen,
[C] [G]
Ek kort varslug, ek kort water,
[C] [Em] [Dsus4]
En ‘n koue bier sal doen,
[C] [G]
Ek kort ‘n oproep van my ma af,
[C] [D] [Em]
En kort Kersfees by die see,
[C] [G]
Die lewe vra nie baie nie,
N.C.
Net die liefde wat ek gee.
Chorus
[C] [G]
Ek kort Jesus, ek kort Elvis,
[D] [Em]
Ek kort sole aan my skoen,
[C] [G]
Ek kort varslug, ek kort water,
[C] [Em] [Dsus4]
En ‘n koue bier sal doen,
[C] [G]
Ek kort ‘n oproep van my ma af,
[D] [Em]
En kort Kersfees by die see,
[C] [G]
Die lewe vra nie baie nie,
[D] [G]
Net die liefde wat ek gee.
Outro
[C] [G]
Ja, die lewe vra nie baie nie,
[Dsus4] [Gadd11] [Gadd9] [G]
Net die liefde wat ek gee.

Hợp âm sử dụng (7)
Guitar
Ukulele
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
Dsus4
E2A2D3G3B3E4xx123
1 / 4
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
Cadd9
E2A2D3G3B3E4x213
1 / 4
Gadd9
E2A2D3G3B3E4213
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

C

Lượt xem

1


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Steve Hofmeyr
#other