BPM: 103
Single Released: 13 Mar 2020
Capo: No
Intro
[Gmaj7] [A] [Bm]
[Gmaj7] [Bm] [F#m]
Verse 1
[Gmaj7]
Noem my sarkasties,
[A] [Bm]
Noem my net wat jy wil,
[Gmaj7]
Ek voel fantasties,
[Bm] [F#m]
Oee . . .,
[Gmaj7]
Verloor nie slaap nie,
[A] [Bm]
Oor wat jy wil hê
[Gmaj7]
Wat ek moet wees nie,
[Bm] [F#m]
Oee . . ..
Pre-Chorus
[Gmaj7]
Ek gee nie om nie,
[A]
Of jy gaan of kom nie,
[Bm] [Gmaj7]
Geluk draai nie daar om nie,
[Bm]
Ek wil net weer sing.
Chorus
[Gmaj7]
En ek voel soos oee,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek gee nie om wat jy sê of wat jy doen, (ooh ooh oh),
[A] [F#m] [Gmaj7]
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen, (ooh ooh),
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek wil net sing al maak dit nie sin, oee, (ooh ooh),
[A] [F#m] [D] [D]
Na na oe lala na na oe lala.
Verse 2
[Gmaj7]
Ek ’s dalk dramaties,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Maar ek kan wees wat ek wil in hierdie spasies,
[Bm] [F#m]
Oee,
[Gmaj7]
Ek is gemaklik,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek is eintlik so vry dis soms belaglik,
[Bm] [F#m]
Oee.
Pre-Chorus
[Gmaj7]
Ek gee nie om nie,
[A]
Of jy gaan of kom nie,
[Bm] [Gmaj7]
Geluk draai nie daar om nie,
[Bm] [F#m]
Ek wil net weer sing.
[Gmaj7]
Ek gee nie om nie,
[A]
Of jy gaan of kom nie,
[Bm] [Gmaj7]
Geluk draai nie daar om nie,
[Bm]
Ek wil net weer sing.
Chorus
[Gmaj7]
En ek voel soos oee,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek gee nie om wat jy sê of wat jy doen, (ooh ooh oh),
[A] [F#m] [Gmaj7]
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen, (ooh ooh),
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek wil net sing al maak dit nie sin, oee, (ooh ooh),
[A] [F#m]
Na na oe lala na na oe lala.
[Gmaj7]
Oee na oee,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek wil net sing al maak dit nie sin, oee, (ooh ooh),
[A] [F#m]
Ek wil net sing al maak dit nie sin.
Pre-Chorus
[Gmaj7]
Ek gee nie om nie,
[A]
Of jy gaan of kom nie,
[Bm] [Gmaj7]
Geluk draai nie daar om nie,
[Bm] [F#m]
Ek wil net weer sing.
[Gmaj7]
Ek gee nie om nie,
[A]
Of jy gaan of kom nie,
[Bm] [Gmaj7]
Geluk draai nie daar om nie,
[Bm] [F#m]
Ek wil net weer sing.
Outro
[Gmaj7]
En ek voel soos oee, (ooh ooh),
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek gee nie om wat jy sê of wat jy doen, (ooh ooh oh),
[A] [F#m] [Gmaj7]
Ek maak net wat ek wil doen soos wat ek doen, (ooh ooh),
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek wil net sing al maak dit nie sin, oee, (ooh ooh),
[A] [F#m]
Na na oe lala na na oe lala.
[Gmaj7]
Oee na oee,
[A] [Bm] [Gmaj7]
Ek wil net sing al maak dit nie sin, oee na oee,
[A] [F#m]
Ek wil net sing al maak dit nie sin.