Hier By My
Cordelia (South Africa) · C · Capo 3
Hier By My
Tone gốc
Eb
Capo
Ngăn 3
Đánh giá
Tone gốc
Eb
Capo
Ngăn 3
ledutu
C
Eb
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 140
Released: 16 Oct 2010
Album: Die Beste
Capo: 3 fret
Intro
[G] [C] [Em] [D]
[G] [C] [Em] [D]
Verse 1
[G] [C]
Ek staan hier en wag vir 'n rukkie,
[G] [C]
Mis al jou warm drukkies,
[Em] [C] [Dsus4] [D]
Dis jy alleen wat my weer heel kan maak,
[G] [C]
Vir 'n oomblik als vergete,
[G] [C]
Vir 'n oomblik net die wete,
[Em] [C] [Dsus4] [D]
Dat ek en jy nooit weer sal kan praat.
Pre-Chorus
[Am] [G/B] [C]
Ek wou so baie vir jou sê,
[Am] [G/B] [C]
Net nog 'n rukkie by jou lê.
Chorus
[Em] [C]
Saggies val die reën op my,
[G] [D/F#]
Soos trane op my wang,
[Em] [C]
Ek wens jy kon vir altyd bly,
[G] [D/F#]
Die donker maak my bang.
[Em] [C]
Dit voel of ek alleen bestaan,
[G] [D]
Daar's niemand meer vir my,
[C] [D] [Dsus4] [D]
Saggies bly die reën nou val wat sê,
[G] [C] [Em] [D]
Dis jy.
Verse 2
[G] [C]
Ek sien hoe jy daar stil lê,
[G] [C]
Ek wil jou nog by my hê,
[Em] [C] [Dsus4] [D]
Dis jy alleen wat my weer heel kan maak,
[G] [C]
Vir 'n oomblik als vergete,
[G] [C]
Vir 'n oomblik net die wete,
[Em] [C] [Dsus4] [D]
Dat ek en jy nooit weer sal kan praat.
Pre-Chorus
[Am] [G/B] [C]
Ek wou so baie vir jou sê.
Chorus
[Em] [C]
Saggies val die reën op my,
[G] [D/F#]
Soos trane op my wang,
[Em] [C]
Ek wens jy kon vir altyd bly,
[G] [D/F#]
Die donker maak my bang.
[Em] [C]
Dit voel of ek alleen bestaan,
[G] [D]
Daar's niemand meer vir my,
[C] [D] [Dsus4] [D]
Saggies bly die reën nou val wat sê,
[G]
Dis jy.
Bridge
[F] [C]
Hoe kan ons tyd weer terug draai?
[Gadd11] [G]
Ek wil jou vashou,
[Gadd11] [G]
Vir altyd hier en nou.
[F] [C]
Jou koue lyf net toe draai,
[Dsus4] [D] [Dsus4] [D] [D]
Jou hier by my hou.
Outro
[Em] [C]
Saggies val die reën op my,
[G] [D/F#]
Soos trane op my wang,
[Em] [C]
Ek wens jy kon vir altyd bly,
[G] [D/F#]
Die donker maak my bang.
[Em] [C]
Dit voel of ek alleen bestaan,
[G] [D]
Daar's niemand meer vir my,
[C] [D] [Dsus4] [D]
Saggies bly die reën nou val wat sê,
[Em] [D] [Dsus4] [D] [C]
Dis jy.
[D] [G]
Hier by my.
Hợp âm sử dụng (9)
Guitar
Ukulele
G
1 / 5
C
1 / 4
Em
1 / 4
D
1 / 4
Dsus4
1 / 4
Am
1 / 4
G/B
1 / 5
D/F#
1 / 4
F
1 / 5
Thông tin bài hát
Tone gốc
Eb
Capo
Ngăn 3
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này
Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.
Tags
#Cordelia (South Africa)
#other