Hoor Ons

Bok van Blerk · C

Hoor Ons

Tone gốc

C

Đánh giá
Tone gốc

C

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
Released: 6 Sept. 2019
Note: All these songs are also on UG as individual tabs. Most with links to the
tabbed version.
Tabbed by
1. Was Doheuvel
2. Een Doheuvel
3. Hoor Ons! Doheuvel
4. Ek is Joune, Jy is Myne Doheuvel
5. Goeiemôre Suid-Afrika Doheuvel
6. Voetspore Doheuvel
7. Heeltemal Deurmekaar Verward Doheuvel
8. Stoffel Doheuvel
9. Land en Strand Doheuvel
10. Blouwillebliksemsfontein Doheuvel
11. Die Sluise Van Die Hemel Daniel_Cillie
12. Die Land Doheuvel
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
1) Was
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=sjXr__-Cs4Y
Capo: No
Intro
[G] [Gmaj7] [G] [C] [C] [D]
[G] [Gmaj7] [G] [C] [C] [D]
Verse 1
[G]
Toe ons nog jong was,
[Gmaj7] [G]
Toe ons nog in staat was,
[C]
Gedagtes nog dronk was,
[C] [D]
Ons huur altyd laat was,
[G]
Toe vensters nog oop was,
[Gmaj7] [G]
Jou hemp nog ʼn small was,
[C]
Jou kar nog net loop was,
[C] [D]
Die damme nog vol was,
Verse 2
[G]
En lag nog ʼn kuur was,
[Gmaj7] [G]
Die vlag nog ʼn trots was,
[C]
En kos nog nie duur was,
[C] [D]
Jou oupa jou rots was,
[G]
Die paaie nog grond was,
[Gmaj7] [G]
Jou brief nog in ink was,
[C]
Jou lyf nog gesond was,
[C] [D]
Die toekoms nog blink was.
Chorus
[G]
Hier is jy nou,
[Gmaj7]
Hier is jy nou,
[C]
Waar jy wou wees,
[C] [D]
Waar jy wou wees,
[G]
Is dit toe nou,
[Gmaj7]
Is dit toe nou,
[C]
Waar jy wou wees,
[C] [D]
Waar jy wou wees,
[G]
Hier‘s ons nou.
Interlude
[G] [G] [C] [C] [D]
verse 3
[G]
Toe ons nog bly was,
[Gmaj7] [G]
Verjaarsdae ʼn ding was,
[C]
Toe sy aan jou sy was,
[C] [D]
En trou meer as ring was,
[G]
Toe rugby ʼn sport was,
[Gmaj7] [G]
En waardes ʼn eer was,
[C]
Geboue nog kort was,
[C] [D]
En daar nog geleer was,
verse 4
[G]
Toe foute nog skaars was,
[Gmaj7] [G]
Die pad na gedenk was,
[C]
N hou nog geraas was,
[C] [D]
Ons minder geskenk was,
[G]
Toе omgee geprys was,
[Gmaj7] [G]
En dankie gesê was,
[C]
Toe jy nog okay was,
[C] [D]
Jou hoop nie verlê was.
Chorus
[A]
Hier is jy nou,
[A/C#]
Hier is jy nou,
[D]
Waar jy wou wees,
[D] [E]
Waar jy wou wees,
[A]
Is dit toe nou,
[A/C#]
Is dit toe nou,
[D]
Waar jy wou wees,
[D] [E]
Waar jy wou wees,
[A]
Hier‘s ons nou.
Outro
[A/C#]
Hier is jy nou,
[D]
Waar jy wou wees,
[D] [E]
Waar jy wou wees,
[A]
Is dit toe nou,
[A/C#]
Is dit toe nou,
[D]
Waar jy wou wees,
[D] [E]
Waar jy wou wees,
[A] [A]
Hier‘s ons nou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
2) Een
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=n4Gf7mvkenk
Capo: 1 fret
Intro
[G] [G]
[Bm] [C]
Verse 1
[D] [G]
Was jou hande in onskuld,
[D]
As jy kan,
[G]
Gaan net aan,
[C] [D] [G] [G]
Laat die wêreld jou mis kyk in en weer uit spoorloos verdwyn.
Verse 2
[C]
Draai jou rug op jou naaste,
[D]
As jy wil,
[Em]
Bly maar stil,
[C]
Of staan nader aan iemand,
[D]
Steek uit jou hand,
[G] [G]
Steek uit jou hand.
Chorus
[G]
Een vir almal vir een deur vlamme,
[Bm] [C]
En reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy,
[G/B] [D] [Dsus4] [D] [Dsus4] [D]
Ek vir jou en jy vir my,
N.C.
Een.
Interlude
[G] [G]
[Bm] [C]
Verse 3
[D] [G]
Alles lyk net 'n druppel,
[D]
Wil jy drup,
[G]
Gaan jy val,
[Em] [C] [D] [G] [Em]
Saam kan ons al die damme vul tot bo die damwal,
[C] [D] [Em] [Em] [G]
En die woorde en akkoorde van 'n koor wat saam navore staan,
[C] [D] [Em] [Em]
Sing nog harder as tevore van hoe ons nooit sal verlore gaan.
Chorus
[G]
Een vir almal vir een deur vlamme,
[Bm] [C]
En reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy,
[G/B] [D] [Dsus4] [D] [Dsus4] [D]
Ek vir jou en jy vir my,
[G]
Een vir almal vir een deur vlamme,
[Bm] [C]
En reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy,
[D/F#] [D] [Dsus4] [D] [Dsus4] [D]
Ek vir jou en jy vir my,
N.C.
Een.
Interlude
[G] [G]
[Bm] [Bm] [C] [G] [D]
Ek vir jou en jy vir my.
Bridge
[C]
Was jou hande in onskuld,
[D]
As jy kan,
[Em]
Gaan net aan,
[C]
Of staan nader aan iemand,
[D]
Steek uit jou hand,
[G]
Steek uit jou hand.
Chorus
[G]
Een vir almal vir een deur vlamme,
[Bm] [C]
En reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy,
[G/B] [D] [Dsus4] [D] [Dsus4] [D]
Ek vir jou en jy vir my,
[G]
Een vir almal vir een deur vlamme,
[Bm] [C]
En reën jou dogter en seun jou God en jou pa en ma en jy,
[G/B] [D] [Dsus4] [D] [Dsus4] [D]
Ek vir jou en jy vir my,
N.C.
Een.
Outro
[G] [G]
[Bm] [Bm] [C] [G] [D]
Ek vir jou en jy vir my.
[G]
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
3) Hoor Ons!
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=n2JhHuR2oHs
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 1 fret
Intro
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
[G]
Verse 1
[G] [D/F#] [Em7]
Kinders gemaak om te sien, nie te hoor,
[Em7] [D] [Cadd9]
Maar dis nie die waarheid nie, dit is nie so,
[G] [D/F#] [Em7]
Sê wat jy binne voel, sê wat jy glo,
[C] [D] [Em7]
Moet nooit die geveg teen die wêreld verloor,
[C] [D] [G] [Gadd11] [G]
So sing almal saam en die wêreld sal hoor.
Chorus
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
Hoor ons, hoor ons,
[G] [D/F#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[Bm]
Sing hard, (Want jy kan),
[Cadd9]
Hoor hoe mooi, (Klink ons saam),
[Cadd9]*
Hoor ons.
Interlude
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
Verse 2
[G] [D/F#] [Em7]
Jy staan in die hoek met 'n vinger op mond,
[Em7] [Dsus4] [Cadd9]
Jou taal en jou vryheid noodlottig gewond,
[G] [D/F#] [Em7]
Maar kom ons wees as Afrikaners 'n front,
[C] [D] [Em]
Met oë na die toekoms en voete op grond,
[Cadd9] [D] [G] [Gadd11] [G]
Dan skyn jy jou waarheid so sterk soos die son.
Chorus
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
Hoor ons, hoor ons,
[G] [D/F#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[Bm]
Sing hard, (Want jy kan),
[Cadd9] [D]
Hoor hoe mooi, (Klink ons saam),
Chorus
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
Hoor ons, hoor ons,
[G] [D/F#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[Bm]
Sing hard, (Want jy kan),
[Cadd9]
Hoor hoe mooi, (Klink ons saam),
[Cadd9]
Hoor ons.
Bridge
[D] [Em]
Wees die rede dat môre kom,
[D/F#] [G]
Maak dit beter vir almal om ons,
[D] [Em]
Hoor hoe eggo die woorde,
[C] [Dsus4] [D]
Hoor hoe antwoord die krans.
Chorus
[G] [D/F#] [Bm] [Cadd9]
Hoor ons, hoor ons,
[G] [D/F#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[Bm]
Sing hard,
[Cadd9]
Hoor hoe mooi.
Outro
[A] [E/G#] [C#m] [D]
Hoor ons, hoor ons,
[A] [E/G#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[C#m]
Sing hard, (Want jy kan),
[D] [E]
Hoor hoe mooi, (Klink ons saam).
[A] [E/G#] [C#m] [D]
Hoor ons, hoor ons,
[A] [E/G#]
Die hand voor ons monde versmoor ons, vermoor ons,
[C#m]
Sing hard, (Want jy kan),
[D] [D]
Hoor hoe mooi, (Klink ons saam).
[D]*
Hoor ons.
[A]*
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
4) Ek is Joune, Jy is Myne
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=ssn4M86YDug
Capo: 2 fret
Intro
[A] [E] [D]
[A] [E] [D]
[A] [E] [F#m] [A] [A]
[A] [E] [D]
[A] [E] [F#m] [A] [A]
Verse 1
[F#m]
Elke uur van elke dag,
[F#m]
Selfs in die middel van die nag,
[A] [Asus2] [A] [A]
Sal ek jou vas kan hou,
[Asus2] [A] [F#m]
In die winter of die somer maak nie saak nie,
[F#m] [A] [Asus2] [A] [A]
Ek's 'n dromer en ek's lief vir jou,
[Asus2] [A] [F#m]
Ons het loseer in 'n granny flat, geslaap op 'n enkelbed,
[A] [Asus2] [A] [A]
Verslaaf aan jou, (verslaaf aan jou),
[Asus2] [A] [F#m]
Daai Desember breek my bike,
[F#m] [F#m] [Asus2] [A] [E]
Ons moes Langebaan toe hike vir die same--syn.
Chorus
[A] [E] [D]
Al kom die wêreld tot 'n einde,
[A] [E] [F#m] [A]
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand,
[A] [E] [D]
Ek is joune, jy is myne,
[A] [E] [F#m] [A]
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand.
Verse 2
[F#m]
Al daai dae is nou verby,
[F#m] [A]
Het in ons eerste huis gaan bly in 'n doodloop staat,
[F#m]
Ons het 'n labrador gekry,
[A]
Met 'n kat, aan sy 'n papegaai wat praat,
[F#m]
Met ons jongste nog op skool en oudste by die jool,
[A]
Bly jy my beste maat,
[F#m]
Ons kan gaan aftree waar ons wil,
[A] [E]
Sal mekaar tog altyd vul tot aan die einde toe.
Chorus
[A] [E] [D]
Al kom die wêreld tot 'n einde,
[A] [E] [F#m] [A]
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand,
[A] [E] [D]
Ek is joune, jy is myne,
[A] [E] [F#m] [A]
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand.
[A] [E] [D]
Al kom die wêreld tot 'n einde,
[A] [E] [F#m] [A]
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand,
[A] [E] [D]
Ek is joune, jy is myne,
[A] [E] [F#m] [A]
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand.
Bridge
[Bm] [D] [A] [E]
En al breek jy nou ons bande,
[Bm] [D] [E]
Jy's in die arms van 'n ander man.
Interlude
[A] [E] [D]
[A] [E] [F#m] [A] [A]
[A] [E] [D]
[A] [E] [F#m] [A] [A]
Chorus
[E] [D]
Al kom die wêreld tot 'n einde,
[A] [E] [F#m] [A]
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand,
[A] [E] [D]
Ek is joune, jy is myne,
[A] [E] [F#m] [A]
Tot die dood ons skei my verbond ge---staan.
Outro
[A] [E] [D]
Al kom die wêreld tot 'n einde,
[A] [E] [F#m] [A] [A]
Dis die kyk in jou oë wat my hart laat brand,
[F#m] [D] [A]
Ek is joune, jy is myne,
[F#m] [D] [A]
Tot die dood ons skei my verbond gestaan,
[F#m] [D] [A]
Tot die dood ons skei stap ons hand aan hand.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
5) Goeiemôre Suid-Afrika
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=_IstvUVJrVE
Capo: 1 fret
Intro
[G] [Cadd9] [Em] [Dsus2]
Verse 1
[G]
Dis die eerste koppie boeretroos,
[Cadd9]
Staan en kyk oor die lande,
[Em]
Beeste klaar gemelk en die skape is in die lusern.
[Em]
Mielie oes lyk goed hierdie jaar,
[G]
Wie weet wat môre gaan bring,
[Cadd9] [Em]
Maar dis die reuk van die vars plaas beskuit deur die kombuis se ruit,
[Dsus2]
Wat my hart laat vinniger klop.
Chorus
[G]
Goeiemôre Suid-Afrika,
[C] [Dsus2]
Ons sal jou in ons harte dra,
[G]
My voete is deur geloop,
[G/B] [C] [D]
My hande in vuur gedoop,
[Em] [D]
Ons sal offer wat jy vra,
[C] [G/B]
Ons vir jou Suid-Afrika,
[Em] [D]
Niks sal ons ooit kan skei,
[C] [D]
Die verbond tussen jou en my . . .,
[G] [G/B] [C] [D]
Mag dit reën waar jou bokke wei.
Verse 2
[G]
Groen is die land van Natal,
[Cadd9]
Kremetart in die hou Noord Transvaal,
[Em7]
Van Tafelberg rys na die hemel,
[Dsus2] [D]
Ons land is so monumentaal.
[G]
En die Vrystaat se vlaktes wat roep,
[Cadd9]
In die swart land se druiwe so soet,
[Em7]
Namakwaland so vaal van die blomme,
[Dsus2] [Dsus4] [D]
Waar die Weskus se fynbos jou groet.
Chorus
[G]
Goeiemôre Suid-Afrika,
[C] [Dsus2]
Ons sal jou in ons harte dra,
[G]
My voete is deur geloop,
[G/B] [C] [D]
My hande in vuur gedoop,
[Em] [D]
Ons sal offer wat jy vra,
[C] [G/B]
Ons vir jou Suid-Afrika,
[Em] [D]
Niks sal ons ooit kan skei,
[C] [D]
Die verbond tussen jou en my . . .,
[G] [C] [D]
Mag dit reën waar jou bokke wei.
Instrumental
[G] [G/B] [C] [D]
Outro
[G]
Goeiemôre Suid-Afrika,
[C] [Dsus2]
Ons sal jou in ons harte dra,
[G]
My voete is deur geloop,
[G/B] [C] [D]
My hande in vuur gedoop,
[Em] [D]
Ons sal offer wat jy vra,
[C] [G/B]
Ons vir jou Suid-Afrika,
[Em] [D]
Niks sal ons ooit kan skei,
[C] [G/B]
Die verbond tussen jou en my . . .,
[Am7] [Dsus2]
Mag dit reën waar jou bokke wei,
N.C.
Goeiemôre Suid-Afrika.
[G]
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
6) Voetspore
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=EwNqJyjhE-k
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 1 fret
Intro
[G]
Verse 1
[G] [Gadd9] [G]
My seun jy sal eendag, jou eie voetspore moet trap,
[Dsus4] [D]
Weet die lewe gee nie om of jou voete daarin pas,
[Am7]
Maar slegte goed gebeur wanneer jy dit die minste verwag,
[G] [D] [D]
Jy sal een of ander tyd die pad sonder my moet stap.
Verse 2
[G] [Gadd9] [G]
My seun jy sal moet leer om geduldig te wag,
[D] [Dsus4] [D]
Daar's altyd 'n paar slaggate iewers in die pad,
[Am7]
Jy wonder hoeveel keer gaan jy jou kop dan nou nog stamp,
[G] [D] [D]
As daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
Chorus
[G] [Gadd11] [G]
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
[D]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[G/B] [C/E]
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
[G] [D] [Dsus4] [D]
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
[G] [Gadd11] [G]
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
[D]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[G/B] [Am7] [G/B] [D] [D]* [G] [D] [Dsus4] [D]
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
Verse 3
[G] [Gadd9] [G]
My seun jy sal eendag verantwoordelikheid moet vat,
[D] [Dsus4] [D]
Die lewe het sy oomblikke, maar slaan jou soms dalk plat,
[Am7]
Gaan loop maar al jou draaie, daar's klomp paaie om te vat,
[G] [D] [D]*
Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
Chorus
[G] [Gadd11] [G]
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
[D]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[G/B] [Am7]
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
[G] [D] [Dsus4] [D]
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
[G] [Gadd11] [G]
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
[D]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[G/B] [Am7] [G/B] [D] [D]* [G] [Gadd11] [G]
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
Bridge
[C] [D]
Ek het gedink die lewe's lank,
[G/B] [C]
Die tyd is aan my kant,
[C] [D] [G/B] [C]
Gedink my pa sal tot die einde saam met my stap.
[C] [D]
Het gedink ek's klaar geleer,
[G/B] [C]
My kop genoeg gestamp,
[Am7] [Dsus4] [D]*
Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
Chorus
[G] [Gadd11] [G]
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
[A] [E]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[Bm]
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
[A] [E] [Esus4] [E]
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
[A] [Asus4] [A]
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
[E]
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
[Bm] [A/C#] [E] [A] [A] [Asus4] [A]
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
Outro
[Asus4] [A]
[Asus4] [A]*
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
7) Heeltemal Deurmekaar Verward
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=HBmlq9YxG5o
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: No
Intro
[E] [E]
[E] [E]
Intro
[E]
e|---0---0-0----|
B|---0---0-0----|
G|---1---1-1----|
D|---2---2-2----|
A|---2---4-2----|
E|---0---0-0----|
Verse 1
[E]
Stompie was 'n wilde wragtig,
[E]
Meeste van die tyd vergeetagtig,
[A]
Hou van bike ry en van fluitjie blaas,
[A]
Het 'n vrou gehad maar haar misplaas,
[E]
Gaan kuier gereeld by Groendakkies,
[E]
Hy soek nog na sy vissie plakkies,
[A]
Gediagnoseer met vergeet siekte,
[B7] [C#m]
Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde,
[A] [B7] [B7]*
Hy't 'n hart van goud.
Chorus
[A] [E]
Heeltemal deurmekaar verward,
[B]
Weet nie lekker of hy kom of gaan,
[C#m]
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan,
[B] [A]
Ons is mos almal nou hier vanaand,
[E]
Aangename kennis en die nuwe mense,
[B]
Ek like jou vellies en jou lense,
[F#m] [G#m] [A]
Ons speel musiek vanuit die huis se venster.
Interlude
[E] [E]
[E] [E]
Verse 2
[E]
Laas week was hy in die moeilikheid,
[A]
Die gemeente het hom lekker skeef uitgekyk.
[A]
Gedog hy is die dominee het begin preek,
[A]
Agt-en-dertig gebooie voorgelees,
[B7] [C#m] [C#m] [B] [A]
Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde,
[A] [B7] [B7]*
Hy't 'n hart van goud.
Chorus
[A] [E]
Heeltemal deurmekaar verward,
[B]
Weet nie lekker of hy kom of gaan,
[C#m]
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan,
[B] [A]
Ons is mos almal nou hier vanaand,
[E]
Aangename kennis en die nuwe mense,
[B]
Ek like jou vellies en jou lense,
[F#m] [G#m] [A]
Ons speel musiek vanuit die huis se venster.
Verse 3
[E]
Is dit nou die Stormers of die Bulle,
[E]
'n Week terug laas gedrink van sy pille,
[A]
Vergeet waar hy sit, en vir wie hy skree,
[A]
Gelukkig wen sy span dan nou elke keer,
[B7] [C#m] [C#m] [B] [A]
Maar een ding is verseker hy's die sout van die Aarde,
[A] [B7] [B7]*
Hy't 'n hart van goud.
Chorus
[A] [E]
Heeltemal deurmekaar verward,
[B]
Weet nie lekker of hy kom of gaan,
[C#m]
Kom ons steek in elk geval 'n vuurtjie aan,
[B] [A]
Ons is mos almal nou hier vanaand,
[E]
Aangename kennis en die nuwe mense,
[B]
Ek like jou vellies en jou lense,
[C#m] [B] [A]
Ons speel musiek vanuit die huis se venster,
[E]
Aangename kennis en die nuwe mense,
[B]
Ek like jou vellies en jou lense,
[F#m] [G#m] [A]
Ons speel musiek vanuit die huis se venster.
Outro
[E] [E]
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
8) Stoffel
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=bIDxwyLZegs
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 2 fret
Intro
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]
[D] [D]
Verse 1
[G]
Daar's 'n legende van 'n raad,
[G] [A]
In Hoedspruit en hy,
[D] [G] [A] [D]
Hy't die hele tyd ontsnap om met 'n leeu te baklei,
[D] [G] [A] [D]
Hulle het al van tevore skermutseling gehad,
[D] [G] [A] [D] [D]
Nou is Stoffel permanent vir Big Boy die leeu kwaad.
Verse 2
[G]
Modderbolle klippe,
[A] [D]
Stokke of 'n hark,
[D] [G] [A] [D]
Gebruik hy om vanuit sy hok te ontsnap,
[D] [G] [A] [D]
Slotte en grendels maak hy eensklaps oop,
[D] [G] [A] [D]*
Hy is die Houdini van die diereryk gedoop.
Chorus
[G] [D] [A] [D] [G] [D] [A] [D]
Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei,
[G] [D] [A] [D]
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang,
[G] [D] [A] [D]
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang,
[G] [D] [A]* [D] [D]
Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
Verse 3
[G]
Hulle dink toe hulle kry maar,
[A] [D]
Vir Stoffel 'n maat,
[D] [G] [A] [D]
Maar Hammy maak sy partner in crime in kattekwaad,
[D] [G] [A] [D]
Sy help hom toe om vanuit sy hok te ontsnap,
[D] [G] [A] [D]
Reguit na ou Big Boy en gee weer vir hom pak.
Chorus
[G] [D] [A] [D] [G] [D] [A] [D]
Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei,
[G] [D] [A] [D]
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang,
[G] [D] [A] [D]
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang,
[G] [D] [A]* [D]*
Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
Instrumental
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D]*
Verse 4
[D] [G] [A] [D]
Draai en vonnis son toe na Tinkerbel se dam,
[D] [G] [A] [D]
Sy Alcatraz is niks en hy kom op met 'n plan,
[D] [G] [A] [D]
Elektriese drade maak hom net mooi niks,
[D] [G] [A] [D]*
Hy't die gees van 'n stoutgat tiener en so sterk soos wit blits.
Chorus
[G]* [D]* [A]* [D]* [G]* [D]* [A]* [D]*
Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei,
[G] [D] [A] [D]
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang,
[G] [D] [A] [D]
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang,
[G] [D] [A]* [D] [D]
Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
Outro
[G] [D] [A] [D] [G] [D] [A] [D]
Moholoholo is waar hy bly, hy is die tuiste blerrie ratel in die kontrei,
[G] [D] [A] [D]
Big Boy's op sy hok as Stoffel hom wil vang,
[G] [D] [A] [D]
Maar Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang,
[G] [D] [A]* [D]*
Ja, Stoffel is 'n kan nie dood en Big Boy's vir hom bang.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
9) Land en Strand
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=GxFNtAaDT6Y
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: Fret 2
Intro
[D] [D] [G] [D] [A]
Verse 1
[D]
Lank pad tas gepak,
[G]
De la hey en De La Rey, die soutie en die boer,
[D] [A]
'n Reuse visvang kompetisie.
Verse 2
[D]
'n Koue bier vir ons plesier,
[G]
'n Vars vis op die vuur, gesels diep in die nag in,
[D] [A]
Oor die grote wat ons nie kon land nie.
Chorus
[G] [D] [Asus4]
En ek kon sweer ek was ok,
[Bm] [A/C#] [G]
Net die land en strand vir my,
[D] [A] [Bm] [A/C#] [A]
En nou voel ons 'n vuur.
[Post-Chorus]
N.C.
Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke,
[G]
Al die pad na Koffiebaai,
[D] [A]
Om 'n lyntjie te gaan nat maak,
[D]*
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate
[G]
En ek gaan alles ruil,
[D] [A] [D]
Net die land en strand en see vir my.
Interlude
[D] [G] [D] [A]
Verse 3
[D]
Ek is als behalwe,
[G]
Gepla in die midde golwe met die sink van my katrol,
[D] [A]
Jy kry my nie gelukkiger nie.
Verse 4
[D]
Want ons is gas en vonke,
[G]
Bandiete uit ons tronke want ons wil net visvang,
[D] [A]
En nooit 'n dag weer werk nie.
Chorus
[G] [D] [Asus4]
En ek kon sweer ek was ok,
[Bm] [A/C#] [G]
Net die land en strand vir my,
[D] [A] [Bm] [A/C#] [A]
En nou voel ons 'n vuur.
[Post-Chorus]
N.C.
Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke,
[G]
Al die pad na Koffiebaai,
[D] [A]
Om 'n lyntjie te gaan nat maak,
[D]
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate
[G]
En ek gaan alles ruil,
[D] [A] [D]
Net die land en strand en see vir my.
Interlude
[D] [G] [D] [A]
[D] [G] [D] [A]
Chorus
[G] [D] [Asus4]
En ek kon sweer ek was ok,
[Bm] [A/C#] [G]
Net die land en strand vir my,
[D] [A] [Bm] [A/C#] [A]
En nou voel ons 'n vuur.
[Post-Chorus]
N.C.
Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke,
[G]
Al die pad na Koffiebaai,
[D] [A]
Om 'n lyntjie te gaan nat maak,
[D]*
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate
[G]
En ek gaan alles ruil,
[D] [A]
Net die land en strand en see vir my.
[D]
Pak die boot en stokke ons is honde uit ons hokke,
[G]
Al die pad na Koffiebaai,
[D] [A]
Om 'n lyntjie te gaan nat maak,
[D]*
My vistok, surfboard, strand sandale, opgewonde uit my nate
[G]
En ek gaan alles ruil,
[D] [A] [D]
Net die land en strand en see vir my.
Outro
[D] [G] [D] [A]
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
10) Blouwillebliksemsfontein
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=VKWaeqbhZw0
Capo: 2 fret
Intro
[D] [D] [D] [D]
Blouwildebliksemsfontein,
[D] [D] [A] [A]
Blouwildebliksemsfontien,
[A] [A] [A] [A]
Daar ʼn man hy kom, daar ʼn man hy gaan,
[A] [D]
Daar by ou blouwildebliksemsfontein.
Intro
[D] [D] [A] [A]
e|------2--2------2--2---| |------0--0------2--2---|
B|------3--3------3--3---| |------2--2------2--2---|
G|------2--2------2--2---| |-----------------------|
D|---0-------------------| |-----------------------|
A|-------------0---------| |---0-------------------|
E|-----------------------| |-------------0---------|
Verse 1
[D] [G] [D]
Ons almal het ʼn plekkie waar jy ieder heen wil gaan,
[D] [A]
Al is dit dan ou loftus of langs ʼn resiesbaan,
[D] [G] [D]
Waar niemand met jou sukkel en jou selfoon het geen sein,
[D] [A] [D]
Dis jou blouwildebliksemsfontein.
Chorus
[D] [D]
Blouwildebliksemsfontein.
[D] [A]
Blouwildebliksemsfontein,
[A]
Almal gooi ʼn kap en die skote het geklap,
[D]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
Verse 2
[D] [G] [D]
Die naweek lê nog ver maar die kol man is gepak,
[D] [D]
Die vis stokke is vas gemaak,
[A]
Met toue op die dak,
[D]
Vat die pad na die plek,
[G] [D]
Waar jou sorge verdwyn,
[D] [A] [D]
Dis jou blouwildebliksemsfontein.
Chorus
[D] [D]
Blouwildebliksemsfontein.
[D] [A]
Blouwildebliksemsfontein,
[A]
Almal gooi ʼn kap en die skote het geklap,
[D]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
[D] [D]
Blouwildebliksemsfontein,
[D] [A]
Blouwildebliksemsfontein,
[A] [A7]
Almal bly mos dors kry ʼn straf dop as jy mors,
[D]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
Instrumental
[G] [D] [A] [D]
[G] [D] [A] [D] [A#]
Verse 3
[D#]
My kantoor werk is op datum,
[G#] [D#]
En my stoep is skoon gevee,
[D#] [A#]
Die naweek kan maar aankom, ek is lus vir geld uitgee,
[D#] [G#] [D#]
My hart is op die regte plek al is hy baie klein,
[A#] [D#]
Hy is op blouwildebliksemsfontein.
Outro
[D#] [D#]
Blouwildebliksemsfontein.
[D#] [A#]
Blouwildebliksemsfontein,
[A#]
Almal gooi ʼn kap en die skote het geklap,
[D#]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
[D#] [D#]
Blouwildebliksemsfontein,
[D#] [A#]
Blouwildebliksemsfontein,
[A#] [A#]
Almal bly mos dors kry ʼn straf dop as jy mors,
[G#] [D#]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
[A#] [A#]
Almal raak gekite jy mag nie ry nie jy moet hike,
[G#] [D] [G#] [D#]
Daar by blouwildebliksemsfontein.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
11) Die Sluise Van Die Hemel
Capo No
Intro
[D] [A] [G] [D]
Verse 1
[D]
As die hart weer oorloop
[A]
Loop die mond ook oor
[G]
Van al die goeters wat jou bly maak
[D]
Wat jou bekoor
[D]
As die riviere oor loop
[A]
Loop die sluise oor
[G] [D]
Van al die damme in die oorde wat hul water verloor
[A] [D]
Ja, so stap ek deur die lande met my oë op jou gerig
[A]
Ja, so droom ek van my damme
[D]
Waar ek kon vis vang jare terug
[G] [A]
Ek onthou hoe ek saans in die winter maande
[G] [A]
Gehol het deur die reën sonder vrees of skaamte
[G] [A]
Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het
[G] [A]
Uit die berg, op my plaas, voor dit opgedroog het
[G] [D]
Daar was nooit te kort aan reën.
[A] [D]
Daar was nooit te kort aan reën.
[D] [A] [G] [D]
Ooooee, Ooooe, Oooooe, Ooooe
[D]
Toe die damme begin opdroog
[A]
En die veë begin te dood
[G]
Toe die wyn begin min raak
[D]
En gesny word aan die brood
[D]
Toe die vloei van die fonteine
[A]
En die water are stort
[G]
Staan die grond bak hand
[D]
O maak ons pense vol
[A]
En met die son se kondensasie
[D]
Begin die wolke saam te pak
[A] [D]
En ‘n hele reënboog nasie begin hul arms in te hak
[G] [A]
En die noodkrete klink in die hooste hemele
[G] [A]
En die aarde roep saam in die taal van engele
[G]
Ons is hier ons is dors
[A]
Kom en fil die droogte
[G] [A]
Uit die water are van die aller hoogste
[G] [D]
Ons heel hartig vertrou
[A] [D]
Ons sal vertrou op jou.
[C] [G]
Ja, so staan on suit die droogte op
[C] [G]
Die Halleluja vul die hart se klop
[C] [G]
Die El Nino word n veë verhaal
[D] [G]
In al die tale van die land vertaal
[C] [G]
Word geskei van die verlede af
[C] [G]
Dis genade, dis nie God se straf.
[Em] [C] [G]
Haal jou bybel van die boek rak af
[D] [G]
Haal jou bybel van die boek rak af
[C] [G] [D] [Em]
Want die Kaap, die kaap, die kaap se vlaktes roep
[C] [G] [D] [G]
Maak, maak die sluise die, sluise van die hemel oop.
[C] [G] [D] [Em]
Die Kaap, die kaap, die kaap se berge roep
[C] [G] [D] [G]
Maak, maak die sluise die, sluise van die hemel oop.
[C] [G] [D] [Em]
Die Kaap, die kaap, die kaap se berge roep
[C] [G] [D] [G]
Maak, maak die sluise die, sluise van die hemel oop.
Outro
[C] [G] [D] [G]
Maak, maak die sluise die, sluise van die hemel oop.
[C] [G] [D] [G]
Maak, maak die sluise die, sluise van die hemel oop.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *
12) Die Land
Link to the version tabbed: https://www.youtube.com/watch?v=Kf_BIm2SndE
Capo: 3 fret
Intro
[G] [Gadd9]
Ek en my vriende het saamgekom,
[G]
Om een boodskap van hoop te deel,
[Gadd9] [G]
Dit gaan nie net oor die situasie waarin ons is nie,
[Gadd9]
Maar dit gaan ook oor dit waarin ons glo,
[G] [Gadd9]
Vir ons nageslag, en ook vir jou.
Verse 1
[G] [Gadd9]
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
[G] [Gadd9] [G]
Waar gaan jou spore toe waai?
[Cadd9]
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil,
[Em] [Dsus4] [D]
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
Verse 2
[G] [Gadd9]
Wat los ons oor vir ons kinders?
[G] [Gadd9] [G]
Wat gaan ons eendag kan wys?
[Cadd9]
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
[Em] [Dsus4] [D]
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
Chorus
[G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[D]
Belowe jy sal my aan die einde vind,
[C] [G]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
En jou veilig hou,
[G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[D] [Bm]
Die Here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
[C] [Em]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
Ek belowe jou,
[G]
Die land behoort aan jou.
Verse 3
[G]
Wat het geword van die liefde?
[G]
Wat het geword van die droom?
[C]
Trane van duisende val op die sand,
[Em] [Dsus4] [D]
En die bome net sterker laat groeie in die landery.
Chorus
[G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[D]
Belowe jy sal my aan die einde vind,
[C] [G]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
En jou veilig hou,
[G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[D] [Bm]
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
[C] [Em]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
Ek belowe jou.
Bridge
[G]
Die land behoort aan jou,
[D]
Die land behoort aan jou,
[Bm] [C] [Em] [D]
Ek belowe jou . . ..
Outro
[G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[D]
Belowe jy sal my aan die einde vind,
[C] [G]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
En jou veilig hou,
[Em] [D/F#] [G]
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
[Dsus4] [Bm]
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
[C] [Em]
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
[D]
Ek belowe jou,
[Cadd9]
Ek belowe jou,
[G]
Die land behoort aan jou.
* * * * * * * * * * * * * * * * * * *

Hợp âm sử dụng (31)
Guitar
Ukulele
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
Gmaj7
E2A2D3G3B3E4321
1 / 4
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
A/C#
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
E
E2A2D3G3B3E4231
1 / 4
Bm
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
G/B
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
Dsus4
E2A2D3G3B3E4xx123
1 / 4
D/F#
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
Cadd9
E2A2D3G3B3E4x213
1 / 4
Em7
E2A2D3G3B3E42x333x
1 / 7
E/G#
E2A2D3G3B3E4231
1 / 4
C#m
E2A2D3G3B3E4x4213x
1 / 4
F#m
E2A2D3G3B3E4111134
1 / 4
Asus2
E2A2D3G3B3E4x23
1 / 4
Dsus2
E2A2D3G3B3E4xx23
1 / 4
Am7
E2A2D3G3B3E4x21
1 / 6
Gadd9
E2A2D3G3B3E4213
1 / 4
C/E
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
Esus4
E2A2D3G3B3E4234
1 / 4
Asus4
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
B7
E2A2D3G3B3E4x2134
1 / 4
B
E2A2D3G3B3E4111234
1 / 4
G#m
4fr
4frE2A2D3G3B3E4111134
1 / 4
A7
E2A2D3G3B3E4x23
1 / 4
A#
E2A2D3G3B3E411x234
1 / 4
D#
E2A2D3G3B3E4xx1243
1 / 4
G#
E2A2D3G3B3E411132x
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

C


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Bok van Blerk
#other