BPM: 83
Single Released: 22 May 2026
Capo: Fret 3
Intro
[D] [D] [D]
Verse 1
[D] [Em7]
Weet jy hoe voel ek oor jou?
[G]
Ek is jou Romeo,
[D] [Em7]
Ek voel hoe my hande, dit raak koud.
[G]
En ek wil jou vashou.
Pre-Chorus
[D]
Manne jy moet check, (huh),
[Em7]
Julie maak my gek, (huh),
[G]
Ek hoef nie te stress,
[G]
Sy’s beter as my ex, (huh),
[D]
Sê my wie's die flex? (huh),
[Em7]
Julie is die pret, (huh),
[Bm]
Sy's my nuwe ding,
[G]
Want Julie is die beste . . ..
Chorus
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[G]
Kyk jy nog uit vir die maan?
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[G]
Kyk jy nog uit vir die maan?
Verse 2
[D] [Asus4]
Weet jy wat ek sien in jou?
[Bm] [G]
En ek gaan ons huis bou,
[D] [Asus4] [Bm]
Ek gee jou my ougoud my vrou,
[G]
Want ek wil jou by my hou.
Pre-Chorus
[D]
Manne jy moet check, (huh),
[Asus4]
Julie maak my gek, (huh),
[Bm]
Ek hoef nie te stress,
[G]
Sy’s beter as my ex, (huh),
[D]
Sê my wie's die flex? (huh),
[Asus4]
Julie is die pret, (huh),
[Bm]
Sy's my nuwe ding,
[G]
Want Julie is die beste . . ..
Chorus
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[G]
Kyk jy nog uit vir die maan?
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[G]
Kyk jy nog uit vir die maan?
Interlude
[D] [Asus4]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh,
[G]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh.
[Bm] [Asus4]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh,
[G]
Oh-oh-oh, pooh.
Bridge
[D]
Julie, ek's jou Romeo,
[D]
Vat jou na ’n Rodeo,
[Bm]
Julie, ek's jou Romeo,
[Asus4] [G]
Vat jou na ’n Rodeo,
[D]
Brand baby,
[D]
Julie's aan die brand baby, yeah,
[Bm]
Brand baby,
[Asus4] [G]
Julie's aan die brand baby, yeah.
Outro
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[G]
Kyk jy nog uit vir die maan?
[D] [Asus4]
Juliet . . .,
[G]
Jy gee my sonskyn in die aand,
[Bm] [A]
Juliet . . .,
[E]
Kyk jy nog uit vir die maan?