Kalm Voor Die Storm

Tarryn Lamb · C · Capo 1

Kalm Voor Die Storm

Tone gốc

Db

Capo

Ngăn 1

Đánh giá
Tone gốc

Db

Capo

Ngăn 1

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
Db
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 95
Released: 10 Aug 2018
Album: Mal Oor Jou
Capo: 1 fret
Intro
[D] [Asus4] [Bm] [G]
Verse 1
[D] [D]
Rustig, haal asem, die ruit op gewasem,
[Asus4]
Ek teken 'n hartjie daar teen,
[Bm]
Ek wys na die prentjie, ek hoef niks te sê nie,
[G]
Jy weet hy behoort net aan een.
Pre-Chorus
[Asus4] [Bm]
Sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand,
[Asus4] [G]
Sal nou net vir jou alles gee wat ek kan.
Chorus
[G] [D]
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou,
[Asus4] [Bm]
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou,
[Bm] [A/C#] [D] [G]
En al breek die wolke vloede uit die hemel,
[D] [Bm] [Em]
Sal ek nêrens anders heen wil gaan,
[Asus4] [D] [D]
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan.
Verse 2
[D]
Hou net oë toe,
[D] [Asus4]
Terwyl ek vertel hoe ek jou altyd veilig sal hou,
[Bm]
Jy sê nie 'n woord nie,
[Bm] [G]
Jy weet jy behoort hier terwyl storms buite opbou.
Pre-Chorus
[Asus4] [Bm]
Sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand,
[Asus4] [G] [G]
Sal nou net vir jou alles gee wat ek kan.
Chorus
[G] [D]
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou,
[Asus4] [Bm]
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou,
[Bm] [A/C#] [D] [G]
En al breek die wolke vloede uit die hemel,
[D] [Bm] [Em]
Sal ek nêrens anders heen wil gaan,
[Asus4] [D] [D]
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan.
Bridge
[A/C#] [Bm] [Asus4] [Bm] [D/F#] [G]
Die strale brand 'n silwer kant om elke wolk se rant,
[Bm] [A] [Asus4]
Ek sien dit in jou oë.
Outro
[G] [D]
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou,
[Asus4] [Bm]
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou,
[D/F#] [G]
En al breek die wolke vloede uit die hemel,
[D] [Bm] [Em]
Sal ek nêrens anders heen wil gaan,
[Asus4] [G] [D]
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan.
[Asus4] [Bm]
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou,
[D/F#] [G]
En al breek die wolke vloede uit die hemel,
[D] [Bm] [Em]
Sal ek nêrens anders heen wil gaan,
[Asus4] [D] [D]
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan.

Hợp âm sử dụng (8)
Guitar
Ukulele
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
Asus4
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Bm
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 4
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
A/C#
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
D/F#
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

Db

Capo

Ngăn 1

ledutu
Đăng bởi
ledutu
Tags
#Tarryn Lamb
#other