BPM: 108
Single Released: 29 Mei 2026
Note: Die musiek begin 0:40
Capo: No
Intro
N.C.
“Robi, waarnatoe is jy op pad?”
N.C.
“Ek stap so bietjie af see toe, man.”
N.C.
“Stap jy see toe? “
N.C.
“Ja.”
N.C.
“Nee man, ek het 'n beter plan. Kom ek wys jou.”
N.C.
“Oraait.”
[C] [Csus4] [C]
Verse 1
[C]
Op die voorstoep sit die ou man,
[C]
Trek geduldig aan sy pyp,
[F]
Kom sit 'n bietjie nader dat ek jou in jou oë kan kyk,
[G] [C] [Csus4] [C]
Want die ou vrou daar binne, sy maak my oud en grys.
Verse 2
[C]
Kom luister na my storie,
[C]
Kom ek maak jou bietjie wys,
[F]
Elke ou man kort 'n speelding om gelukkig te bly,
[G]
Elke ou vrou kort 'n naweek,
[C]
Alleen by die huis,
[G]
So los haar by die huis,
Chorus
[C] [Csus4] [C]
Een koop vir jou 'n bakkie,
[F]
Sodat jy iewers heen kan ry,
[F] [G] [F] [C] [Csus4] [C]
En koop vir jou 'n dak tent om die naweek end te bly?
[C] [Csus4] [C]
Koop vir jou 'n visstok,
[F]
Met hoek en aas en lyn,
[G] [F] [C]
Koop vir jou 'n koelbox, en maak hom vol met wyn,
[G] [F] [C] [Csus4] [C]
Dis hoe jy gelukkig gaan bly en sy haar sê gaan kry.
Verse 3
[C] [C]
Los maar vir mamma met 'n smile op haar gesig,
[F] [F]
Mos blomme help altyd, en hou haar ingelig,
[G]
Van wie, wat en waarheen,
[C] [Csus4] [C] [C]
jy die naweek gaan.
Verse 4
[C] [C]
Gooi net weg jou slippies van wat alles kos,
[F] [F]
Druk dit in jou broeksak en verbrand dit in die bos.
[G] [C]
Want as sy dit sien, gaan sy jou los,
[G]
Dit gaan jou alles kos.
Chorus
[C] [Csus4] [C]
Een koop vir jou 'n bakkie,
[F]
Sodat jy iewers heen kan ry,
[F] [G] [F] [C] [Csus4] [C]
En koop vir jou 'n dak tent om die naweek end te bly?
[C] [Csus4] [C]
Koop vir jou 'n visstok,
[F]
Met hoek en aas en lyn,
[G] [F] [C]
Koop vir jou 'n koelbox, en maak hom vol met wyn,
[G] [F] [C] [Csus4] [C]
Dis hoe jy gelukkig gaan bly en sy haar sê gaan kry.
Bridge
[G]
Geluk kan jy nie koop nie,
[C]
Liefde is meer werd as geld,
[G]
Jy kort nie dekkies om te draf nie,
[C]
Maar dit sal jou help,
[G]
Dit sal jou help.
Chorus
[C] [Csus4] [C]
Een koop vir jou 'n bakkie,
[F]
Sodat jy iewers heen kan ry,
[F] [G] [F] [C] [Csus4] [C]
En koop vir jou 'n dak tent om die naweek end te bly?
[C] [Csus4] [C]
Koop vir jou 'n visstok,
[F]
Met hoek en aas en lyn,
[G] [F] [C]
Koop vir jou 'n koelbox, en maak hom vol met wyn,
[G] [F] [C] [Csus4] [C] [C]
Dis hoe jy gelukkig gaan bly en sy haar sê gaan kry.
[End]
N.C.
“Yes, Robbie, maar dit was hom nou lekker gewees,”
N.C.
“Ja. Nee, maar ek is daarom nou bly om by die huis te wees,”
N.C.
“Bly om by die huis te wees? Hoekom?”
N.C.
“Ek mis my vrou.“
N.C.
“Jou vrou?”
N.C.
“Ag ek bedoel my my hondjie.”
[C] [Csus4] [C] [C]