Lepel In Die Dak Wegsteek

Cordelia (South Africa) · C · Capo 3

Lepel In Die Dak Wegsteek

Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3

Đánh giá
Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
Eb
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 115
Released: 25 May 2018
Album: Wees Lief
Capo: 3 fret
Intro
[D] [G] [A] [G]
Verse 1
[D] [G] [A] [G]
Duidelik dit was wonderlik, woes onvermydelik,
[D] [G] [A] [A7]
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans,
[D] [G] [A] [G]
Aantreklik gelydelik net so mooi verduidelik,
[D] [G] [A] [A7]
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans.
Chorus
[D] [G]
Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet,
[A] [Bm] [A]
So onverwags ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.
[D] [G]
Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet,
[A] [Bm] [A]
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.
Verse 2
[D] [G] [A] [G]
Los geloop so goed gevoel en reg vir daai vry gevoel,
[D] [G] [A] [A7]
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans,
[D] [G] [A] [G]
My hande wou uit die mou terwyl ek aan my woorde kou,
[D] [G] [A] [A7]
Die aand toe jy my hand vat om te dans dans dans.
Chorus
[D] [G]
Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet,
[A] [Bm] [A]
So onverwags ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.
[D] [G]
Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet,
[A] [Bm] [A]
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.
Bridge
[D] [Bm] [Em] [A]
Vas vas hou my vas ons dwaal 'n bietjie van die punt hier af,
[D] [A]
My kop spin in die rondte my hart klop opgewonde,
[D] [Bm] [Em] [A] [D] [D]
Vas vas stywer vas jou liefde druk my in ‘n hoekie vas, vas vas.
Outro
[D] [G]
Lepel in die dak wegsteek geskrik maar wie sou weet,
[A] [Bm] [A]
So onverwags ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.
[D] [G]
Vir die botter of vir wors jy weet ek sal dit nooit vergeet,
[A] [Bm] [A]
Jy was die een ‘n skelm met ‘n das, das,
[G] [D]
Loop my vas, vas ek hardloop in jou liefde vas,
[A]
In jou liefde vas.

Hợp âm sử dụng (6)
Guitar
Ukulele
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
A7
E2A2D3G3B3E4x23
1 / 4
Bm
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3

ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Cordelia (South Africa)
#other