Liefling
Loukmaan Adams · C
Liefling
Loukmaan Adams
Other
Tone gốc
C
Đánh giá
Tone gốc
C
ledutu
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
Verse
[G] [C] [D]
Waar is jy Liefling
[G] [Em7]
Waar is jy vanaand
[Am7]
Wat is die lewe sonder jou
[A7] [D]
Die Lewe is so eensaam nou
[G] [Cmaj7] [C] [D] [G]
By die waterval, het ons mekaar ontmoet
[Em] [Am] [A7]
Jy is die een so na my smaak
[D]
Nou het jy my verlaat
[G] [C] [D]
Ja die lewe is so wonderlik
[D7] [G]
En ons was so gelukkig saam
[Em7] [Am7]
Jy’s die een na wie ek verlang
[D] [G] [D]
Die soetste liefling
Chorus
[C] [D] [Bm7] [Em7]
Vergeet maar die verlede
[Am7] [D] [G] [Dm7] [G]
En kom bou tog jou toekoms saam met my, saam met my
[C] [D7] [C] [Bm] [E7]
En gee ons liefde maar net, net nog een kans
[Am7] [D] [G]
Nog een kans om jou liefde trug te wen
[Repeat Chorus]
[C] [D] [Bm7] [Em7]
Vergeet maar die verlede
[Am7] [D] [G] [Dm7] [G]
En kom bou tog jou toekoms saam met my, saam met my
[C] [D7] [C] [Bm] [E7]
En gee ons liefde maar net, net nog een kans
[Am] [D] [Bm] [E]
Nog een kans om jou liefde, nog een kans om jou liefde
[Am] [F] [D] [C] [A#maj7] [G#maj7] [G#] [G]
Net nog een kans om jou liefde, trug te wen
Hợp âm sử dụng (19)
Guitar
Ukulele
G
1 / 5
C
1 / 4
D
1 / 4
Em7
1 / 7
Am7
1 / 6
A7
1 / 4
Cmaj7
1 / 4
Em
1 / 4
Am
1 / 4
D7
1 / 4
Bm7
7fr
1 / 5
Dm7
10fr
1 / 5
Bm
1 / 4
E7
1 / 4
E
1 / 4
F
1 / 5
A#maj7
1 / 4
G#maj7
4fr
1 / 4
G#
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc
C
Đăng bởi
ledutu
Tags
#Loukmaan Adams
#other