BPM: 110
Single Released: 16 April 2021
Capo: No
Intro
[Cadd9]
Verse 1
[F] [Gadd11]
Is 'n honderd jaar genoeg,
[C]
As die rigting na my roep?
[F]
En die kaart lê in my hande,
[G]
En die kronkelpad vyandig?
[C] [C]
En die kakiebos my groet?
Chorus
[C]
Jy is 'n skemerblom,
[Gadd11] [G]
Wat jou gesig kan draai waar die son op kom,
[G] [Dm]
Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom,
[Gadd11] [G]
Dit lê geanker diep binne my.
[C]
Jy is 'n skemerblom,
[Gadd11] [G]
Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom,
[G] [Dm]
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om,
[Dm] [Dm] [Gadd11]
Ek bibber en bewe beny,
[G] [C]
My engel dis jy.
Verse 2
[F] [Gadd11]
As die jakkals na my roep,
[C]
En die spore daar moet lê,
[F] [G]
Dan vat ek maar my kanse, die pad lyk heel genadig,
[C] [C]
Is 'n honderd jaar genoeg?
Chorus
[C]
Jy is 'n skemerblom,
[Gadd11] [G]
Wat jou gesig kan draai waar die son op kom,
[G] [Dm]
Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom,
[Gadd11] [G]
Dit lê geanker diep binne my.
[C]
Jy is 'n skemerblom,
[Gadd11] [G]
Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom,
[G] [Dm]
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om,
[Dm] [Dm] [Gadd11]
Ek bibber en bewe beny,
[G] [Dm]
My engel dis jy.
Bridge
[Dm] [Gadd11]
Al draai die warrelwinde oor,
[G]
Bly ek op jou spoor.
Chorus
[C]
Jy is 'n skemerblom,
[Gadd11] [G]
Wat jou gesig kan draai waar die son op kom,
[G] [Dm]
Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom,
[Gadd11] [G] [A]
Dit lê geanker diep binne my.
Outro
[D]
Jy is 'n skemerblom,
[Asus4] [A]
Wat jou gesig kan draai waar die son op kom,
[A] [Em]
Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom,
[Asus4] [A]
Dit lê geanker diep binne my.
[D]
Jy is 'n skemerblom,
[Asus4] [A]
Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom,
[A] [Em]
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om,
[Em] [Em] [Asus4]
Ek bibber en bewe beny,
[A] [D]
My engel dis jy.
[Asus4] [A] [Em]
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om,
[Em] [Em] [Asus4]
Dit lê geanker diep binne my,
[D]
My engel dis jy, (My engel dis jy jy).