Solank Jy Weet

Daniel Hoffmann · C · Capo 3

Solank Jy Weet

Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3

Đánh giá
Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
Eb
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 110
Single Released: 9 May 2025
Capo: Fret 3
Intro
[D]
Verse 1
[D] [D] [A]
Hou my, hou my by jou,
[G] [D]
Waar jy gaan sal ek jou ontvou,
[D] [D] [A]
Dra my, dra my in jou hart,
[G] [D] [D]
As jy val, sleep my deur jou smart.
Pre-Chorus
[A] [G] [D]
En as jy voel asof niemand by jou staan,
[A] [G] [D]
Voel my hart en fluister weer my naam.
Chorus
[G] [A]
Onthou die wêreld draai net om jou woorde,
[D] [Bm]
En die mooi wat jy onthou,
[Em] [Asus4]
En solank jy weet ek's daar,
[D]
Is ek by jou,
[G] [A]
En elke aand verskyn jy in my drome,
[D] [Bm]
En ek hou jou teen my vas,
[Em] [Asus4] [D] [D]
En onthou die tyd toe jy nog myne was.
Verse 2
[D] [D] [Asus4]
Vra my, vra my vir my hand,
[G] [D] [D]
En as jy dwaal soek my spore in die sand,
[D] [D] [Asus4]
Dra my, dra my in jou hart,
[G] [D] [D]
As jy val, sleep my deur jou smart.
Pre-Chorus
[A] [G] [D]
En as jy voel asof niemand by jou staan,
[A] [G] [D]
Voel my hart en fluister weer my naam.
Chorus
[G] [A]
Onthou die wêreld draai net om jou woorde,
[D] [Bm]
En die mooi wat jy onthou,
[Em] [Asus4]
En solank jy weet ek's daar,
[D]
Is ek by jou,
[G] [A]
En elke aand verskyn jy in my drome,
[D] [Bm]
En ek hou jou teen my vas,
[Em] [Asus4] [D] [D]
En onthou die tyd toe jy nog myne was.
Bridge
[G] [D]
Solank jy weet ek's daar,
[A] [Bm]
Sal ek jou by my dra,
[G] [D] [A] [A]
Solank jy weet ek's daar vir altyd.
Pre-Chorus
[A] [G] [D] [D]
En as jy voel asof niemand by jou staan,
[A] [G] [D] [D]
Voel my hart en fluister weer my naam.
Chorus
[G] [A]
Onthou die wêreld draai net om jou woorde,
[D] [Bm]
En die mooi wat jy onthou,
[Em] [Asus4]
En solank jy weet ek's daar,
[D] [D]
Is ek by jou,
[G] [A]
En elke aand verskyn jy in my drome,
[D] [Bm]
En ek hou jou teen my vas,
[Em] [Asus4] [D] [D] [D]
En onthou die tyd toe jy nog myne was.

Hợp âm sử dụng (6)
Guitar
Ukulele
D
E2A2D3G3B3E4xx132
1 / 4
A
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
Bm
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 4
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
Asus4
E2A2D3G3B3E4x123
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

Eb

Capo

Ngăn 3


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Daniel Hoffmann
#other