BPM: 115
Released: 10 April 2017
Album: Katrina Dis 'n Manne Ding
Capo: 2 fret
Intro
[A]
[A] [Asus2]
[A] [Asus2] [A]
[A] [Asus2]
[A] [Asus2]
Verse 1
[A] [Asus2] [A]
Dit was 'n helder maanskyn aand,
[A] [E]
Daar op Strandfontein se strand,
[E]
Toe stap net ek en jy,
[E] [A]
En ons loop hand aan hand.
Verse 2
[A] [Asus4]
Met ons pype opgerol,
[A] [E]
En ons tone in die koue sand,
[E]
En eenkant by die Kommetjie,
[E] [A] [Asus4] [A] [A] [Asus4]
Was daar fosfor liggies wat brand.
Chorus
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A] [A] [Asus4] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
Verse 3
[A]
Sout is die smaak op jou lippe,
[A] [E]
As ek jou so sagkens soen,
[E]
Die water klots teen die klippe,
[E] [A]
Wat anders kan ek doen.
Verse 4
[A]
Die maan het agter 'n wolk verdwyn,
[A] [E]
Maar ons liefde die sal nie kwyn,
[E]
Dit sal net altyd sterker wees,
[E] [A] [Asus4] [A] [Asus4]
Soos die see en die gety.
Chorus
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A] [Asus2] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
Interlude
[A] [Asus2] [A]
[A] [Asus2] [A]
[A] [Asus2] [A]
Verse 5
[A]
Dit is 'n helder maanskyn aand,
[A] [E]
Hier op Strandfontein se strand,
[E]
Nou loop ek hier alleen,
[E] [A]
Met my hart hier in my hand.
Verse 5
[A]
Met my pype opgerol,
[A] [E]
En my tone in die koue sand,
[E]
En eenkant by die Kommetjie,
[E] [A] [Asus4] [A] [A] [Asus4]
Was daar fosfor liggies wat brand.
Chorus
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
Chorus
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
[E]
Ek beloof aan jou die see,
[D] [A]
Met die maan en die sterre saam,
[E]
Jou liefde is vir my,
[D] [A]
'n Vreemde wentelbaan.
Outro
[A] [Asus2] [A]
[A] [Asus2] [A]
[A] [Asus2] [A]
[A]