Toelaat

Droomsindroom · C

Toelaat

Tone gốc

C

Đánh giá
Tone gốc

C

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 112
Single Released: 12 June 2026
Capo: No
Intro
[C]
[Am] [F] [C] [Csus4] [C]
Ooh ooh ooh,
[Am] [F] [C] [Csus4] [C]
Ooh ooh ooh,
Verse 1
[Am]
Sy hou van Jesus,
[F] [C] [Csus4] [C]
Sy hou van heuning in haar tee,
[Am]
Sy dra haar pa se trui,
[F] [C] [Csus4] [C]
As sy gaan kuier vir die see.
Verse 2
[Am]
Ek raak te vinnig kwaad,
[F] [C] [Csus4] [C]
Ek sukkel om te slaap,
[Am] [F]
Ek is te trots om my pa,
[C] [C]
Te vra vir raad.
Pre-Chorus
[Am]
Maar ek sal veg,
[Am]
Ek sal bloei,
[F] [C] [F] [C]
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou,
[Am]
Ek sal leef,
[Am]
Ek sal sterf,
[F]
Ek sal,
[C] [F] [C]
Net vir jou.
Chorus
[Am]
As ek veg,
[Am]
As ek bloei,
[F] [C] [Csus4] [C]
As ek alles van my gee vir jou,
[Am] [F]
Sal jy my toelaat,
[C] [Csus4] [C]
Om deel te wees van jou?
Verse 3
[Am]
Hy ken die Here,
[F] [C] [Csus4] [C]
Kan lig in my donker sien,
[Am] [F]
Hy gee blomme vir mense,
[C] [Csus4] [C]
Wat dit nie verdien.
Verse 4
[Am]
Ek bid te min,
[F] [C] [Csus4] [C]
Ek oordink elke ding,
[Am] [F] [C] [C]
Ek sukkel om eerlike woorde te sing.
Pre-Chorus
[Am]
Maar ek sal veg,
[Am]
Ek sal bloei,
[F] [C] [F] [C]
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou,
[Am]
Ek sal leef,
[Am]
Ek sal sterf,
[F]
Ek sal,
[C] [F] [C]
Net vir jou.
Chorus
[Am]
As ek veg,
[Am]
As ek bloei,
[F] [C] [Csus4] [C]
As ek alles van my gee vir jou,
[Am] [F]
Sal jy my toelaat,
[C] [Csus4] [C]
Om deel te wees van jou?
Bridge
[Am] [F]
Ek voel,
[C] [F] [C]
Sag langs jou,
[Am] [F]
Ek voel,
[C] [F] [C]
Heel by jou,
[Am] [F]
Ek voel,
[C] [C]
Sag langs jou,
[Am] [F]
Ek voel,
[C] [C]
Heel by jou.
Pre-Chorus
[Am]
Maar ek sal veg,
[Am]
Ek sal bloei,
[F] [C] [F] [C]
Ek sal alles in hierdie hart gee vir jou,
[Am]
Ek sal leef,
[Am]
Ek sal sterf,
[F]
Ek sal,
[C] [F] [C]
Net vir jou.
Outro
[Am]
As ek veg,
[Am]
As ek bloei,
[F] [C] [Csus4] [C]
As ek alles van my gee vir jou,
[Am] [F]
Sal jy my toelaat,
[C]
Om deel te wees van jou?

Hợp âm sử dụng (4)
Guitar
Ukulele
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
Am
E2A2D3G3B3E4x231
1 / 4
F
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 5
Csus4
E2A2D3G3B3E411x34
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

C


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Tags
#Droomsindroom
#other