Volmaak
Cordelia (South Africa) · C
Volmaak
Tone gốc
C
Đánh giá
Tone gốc
C
ledutu
C
0.2x
120
BPM1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 83
Released: 25 May 2018
Album: Wees Lief
Capo: No
Intro
[G] [D] [Bm] [C]
Verse 1
[D]
Wat is die hemelruim as die son nie skyn nie?
[Bm]
Die see se dreun as die golwe breek nie?
[C]
So gemaak,
[C]
So volmaak.
Verse 2
[D] [G]
Ek wil niemand wees as jy nie daar is nie,
[D/F#]
Maar iemand wees wat jou nooit weer mis nie,
[C]
Liefde maak,
[C]
So volmaak.
Pre-Chorus
[Em] [D] [G]
Vir die eerste keer sien ek die lewe weer,
[C] [D]
Sien ek weer kans om berge te versit.
Chorus
[G] [D/F#]
Want saam met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die niks weer die iets van die liefde gemaak,
[G] [D/F#]
Met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die lief en die leef heel geraak,
[G] [D/F#]
Ons sal spore maak,
[Em] [C]
Aan die wolke raak
[G] [D/F#]
Saam met jou net jou,
[C]
Volmaak,
[G] [G]
Volmaak . . ..
Verse 3
[G] [G]
Wat is my doel vir nou as jy nie hier is nie?
[D/F#]
Ek is nie gemaak om vir jou te mis nie,
[C]
Ek wil aan jou raak,
[C]
Liefde maak.
Verse 4
[G] [G]
Wat is my asem werd as jy nie bestaan nie?
[D/F#]
Ek is hier vir jou ek wil nêrens gaan nie,
[C]
Ek wil aan jou raak,
[C]
Met jou praat.
Pre-Chorus
[D] [Em] [D] [G]
Vir die eerste keer sien ek die lewe weer,
[Bm] [C] [D]
Sien ek weer kans om berge te versit.
Chorus
[G] [D/F#]
Want saam met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die niks weer die iets van die liefde gemaak,
[G] [D/F#]
Met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die lief en die leef heel geraak,
[G] [D/F#]
Ons sal spore maak,
[Em] [C]
Aan die wolke raak
[G] [D/F#]
Saam met jou net jou,
[C]
Volmaak,
[G] [G]
Volmaak . . ..
Bridge
[Em]
Jy’t die oomblik perfek kom maak,
[C]
Met jou moenie opgee en aanhou regmaak,
[G]
Ek is niks nie as jy nie hier is nie
[Dsus4] [D]
My sielemaat,
[Em]
Die wolke staan as die wind nie waai nie,
[C]
Nagte lank as die son nie skyn nie,
[G] [Dsus4] [D]
Alles pas, alles voel, so volmaak.
Chorus
[G] [D]
Want saam met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die niks weer die iets van die liefde gemaak,
[G] [D]
Met jou, net jou,
[Em] [C]
Het die lief en die leef heel geraak.
Outro
[A] [E]
Want saam met jou, net jou,
[F#m] [D]
Het die niks weer die iets van die liefde gemaak,
[A] [E]
Met jou, net jou,
[F#m] [D]
Het die lief en die leef heel geraak,
[A] [E]
Ons sal spore maak,
[F#m] [D]
Aan die wolke raak
[A] [E]
Saam met jou net jou,
[D]
Volmaak,
[A] [A]
Volmaak . . ..
[A]
Hợp âm sử dụng (10)
Guitar
Ukulele
G
1 / 5
D
1 / 4
Bm
1 / 4
C
1 / 4
D/F#
1 / 4
Em
1 / 4
Dsus4
1 / 4
A
1 / 4
E
1 / 4
F#m
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc
C
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này
Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.
Tags
#Cordelia (South Africa)
#other