Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Bobby van Jaarsveld · C

Wat Geld Nie Kan Koop Nie

Tone gốc

C

Đánh giá
Tone gốc

C

ledutu
Đăng bởi

ledutu

C
0.2x

120

BPM
1
2
3
4
Nhịp
2/4
3/4
4/4
5/4
6/8
7/8
Không nhấn
Phách mạnh đầu
Phách 2 & 4
Đều nhau
Phách 1 & 3
BPM: 180
Released: 19 Sept 2012
Album: Wat Geld Nie Kan Koop Nie
Capo: No
Intro
[C] [Csus4] [C]
[C]
Verse 1
[Am] [C]
As jy wonder hoe ek voel,
[C]
Want ek sê dit nie genoeg nie,
[Csus4]
Soms sê 'n man te veel,
[Csus4]
Maar nie wat hy bedoel nie,
[Am7]
Dan kyk ek net na jou,
[Am7]
Jy wat my regop hou,
[Gadd11] [G]
En ek sien wat jy werd is.
Verse 2
[C]
Daar is soveel wat ek wil sê,
[C]
Wat ek nie altyd wys nie,
[F]
Ek hoop dat jy kan sien,
[F]
Wat ek nie kan beskryf nie,
[Am7]
Dan kyk ek in jou oë,
[Am7]
Dis jy wat in my glo,
[Gadd11] [G]
En ek weet wat jy werd is....
Chorus
[C]
Wat geld nie kan koop nie,
[F]
Wat woorde nie sê nie,
[Am]
Wat die wêreld nie het nie,
[Gadd11]
Kry ek by jou.
[C]
Wat die oog nie kan sien nie,
[F]
En jy nie altyd voel nie,
[Am] [Gadd11]
Meer as dit alles kry ek by jou,
[C] [Csus4] [C] [Csus4]
Wat geld nie kan koop nie....
Verse 3
[C]
Wanneer tye moeilik raak,
[C]
En ek dit nie verstaan nie,
[F]
Is jy my regterhand,
[F]
Wat my nie sal laat gaan nie,
[Am]
Dan kyk ek weer na jou,
[Am]
Jy wat my staande hou,
[Gadd11] [G]
En ek sien wat jy werd is, (werd is, werd is).
Chorus
[C]
Wat geld nie kan koop nie,
[F]
Wat woorde nie sê nie,
[Am]
Wat die wêreld nie het nie,
[Gadd11]
Kry ek by jou.
[C]
Wat die oog nie kan sien nie,
[F]
En jy nie altyd voel nie,
[Am] [Gadd11]
Meer as dit alles kry ek by jou,
[F]
Wat geld nie kan koop nie....
Bridge
[F] [Am7]
Want ek gaan op my knieë elke dag,
[G] [Em]
Ek sê dankie vir als wat jy is,
[F] [Gadd11] [G]
Soveel meer as wat ek voor kon vra.
Outro
[C]
Wat geld nie kan koop nie,
[F]
Wat woorde nie sê nie,
[Am7]
Wat die wêreld nie het nie,
[Gadd11]
Kry ek by jou.
[C]
Wat die oog nie kan sien nie,
[F]
En jy nie altyd voel nie,
[Am] [Gadd11]
Meer as dit alles kry ek by jou,
[Em] [F]
Wat geld nie kan koop nie....
[Am] [Gadd11]
Meer as dit alles kry ek by jou,
[C]
Wat die oog nie kan sien nie,
[F]
En jy nie altyd voel nie,
[Am] [Gadd11]
Meer as dit alles kry ek by jou,
[C]
Wat geld nie kan koop nie....

Hợp âm sử dụng (7)
Guitar
Ukulele
C
E2A2D3G3B3E4x321
1 / 4
Csus4
E2A2D3G3B3E411x34
1 / 4
Am
E2A2D3G3B3E4x231
1 / 4
Am7
E2A2D3G3B3E4x21
1 / 6
G
E2A2D3G3B3E4213
1 / 5
F
E2A2D3G3B3E4111342
1 / 5
Em
E2A2D3G3B3E423
1 / 4
Thông tin bài hát
Tone gốc

C


ledutu
Đăng bởi
ledutu
Chưa có sheet nhạc cho bài này

Gửi yêu cầu và chúng tôi sẽ soạn sheet nhạc cho bài hát này.

Tags
#Bobby van Jaarsveld
#other