Released: 2 Jan 2005
Album: Koos Wie?
Capo: No
Verse 1
[G] [C] [D]
Goeie more, goeie middag, goeie naand,
[G] [C] [D]
Baie dankie vir 'n wonderlike aand,
[C] [D]
Veels geluk en bly te kenne, vat die hand,
[D] [C] [G]
Simpatie want ek voel saam met jou vanaand.
Chorus
[C]
Dis alles woorde,
[D]
Net leë woorde,
[C]
Op vals akkoorde,
[C] [C] [C] [D]
En almal sing dit, almal sing ja, almal sing dit saam.
Verse 2
[G] [C] [D]
Alle sterkte en onthou daar's krag na kruis,
[G] [C] [D]
Kom weer kuier en sê groete by die huis,
[C] [D]
Ons hou almal duim vas, kom tog veilig tuis,
[C] [G]
Doen jou plig en eendag sal jy almal wys.
Chorus
[C]
Dis alles woorde,
[D]
Net leë woorde,
[C]
Op vals akkoorde,
[C] [C] [C] [D]
En almal sing dit, almal sing ja, almal sing dit saam,
[G]
Vaarwel.
Outro
[C] [D] [G]
Net leë woorde,
[C] [D] [G]
Op vals akkoorde,
[C] [G]
Vaarwel.